LIG - Lente/Koninkryk 2022![Legg til i Mine favoritter Add to Favorites](/static/icons/filled.svg)
![](/static/icons/sharenew.svg)
LIG - Lente/Koninkryk 2022![Legg til i Mine favoritter Add to Favorites](/static/icons/filled.svg)
![](/static/icons/sharenew.svg)
Få ubegrenset med Magzter GOLD
Les LIG og 9,000+ andre magasiner og aviser med bare ett abonnement Se katalog
1 Måned $9.99
1 År$99.99 $49.99
$4/måned
Abonner kun på LIG
1 år $11.99
Kjøp denne utgaven $2.99
I denne utgaven
In LiG se lente-uitgawe praat die gewilde Juanita du Plessis openlik oor haar swaarkry tydens die koronaviruspandemie, en oor nuwe planne. Ons verstom ons oor die legio geleenthede wat ’n gewone groentetuin aan ouers bied om hul verhouding met hul jong kinders te verdiep. En dat dramalesse ’n kosbare geskenk aan ’n kind is. Ons ontdek ook dat dit nie so sleg is om die ooievaar te laat wag nie.
LIG Magazine Description:
Utgiver: Bible Media
Kategori: Religious & Spiritual
Språk: Afrikaans
Frekvens: Quarterly
LiG is 'n praktiese gesins- en geloofsgids met Christelike inhoud wat verryk en inspireer. Dit is ’n asemskep-plek vir elke Christenouer. Deur mense se stories te vertel en praktiese raad te gee, inspireer, bemoedig en bring ons hoop. Ons stap saam op jou geloofsreis. Ons gee raad vir ouers, huwelike en almal wat in hulle geloof wil groei. LiG – vir jou en jou mense.
Kanseller når som helst [ Ingen binding ]
Kun digitalt