Huisgenoot: Kook vir Twee - 2020
Huisgenoot: Kook vir Twee - 2020
Få ubegrenset med Magzter GOLD
Les Huisgenoot: Kook vir Twee og 9,000+ andre magasiner og aviser med bare ett abonnement Se katalog
1 Måned $9.99
1 År$99.99
$8/måned
Abonner kun på Huisgenoot: Kook vir Twee
Kjøp denne utgaven $2.99
I denne utgaven
Die meeste beskikbare resepte is vir vier mense. Dit help ook nie dat varsprodukte se pakkiegroottes op groter gesinne gemik is nie. Dis ’n bykans onmoontlike taak om ’n verskeidenheid gesonde maaltye vir net twee mense te berei en niks te mors nie!
Huisgenoot Kook vir Twee help klein gesinne om ’n verskeidenheid smaaklike etes te geniet sonder om kos weg te gooi. Die resepte is genoeg vir twee en by die enkele groter resepte wys ons jou hoe jy die oorskiet
kan gebruik. Daar is ook weeklikse inkopielyste en wenke om kosmaak slim te benader.
Huisgenoot: Kook vir Twee Magazine Description:
Utgiver: Media24
Kategori: Women's Interest
Språk: Afrikaans
Frekvens: One Time
As jy vir net twee mense kos hoef te kook, is hierdie tydskrif vir jou. Die meeste resepteboeke is gemik op gesinne van vier of meer, en as jy vir minder mense kook, moet jy dikwels kos – en geld – weggooi. Hier los ons jou probleem op met meer as 80 heerlike resepte vir geregte wat in klein hoeveelhede geniet kan word. Agt weeklikse spyskaarte met inkopielyste help sorg dat niks vermors word nie, en 'n hoofstuk oor vooruit kook red jou op daardie dae wanneer jy nie lus het om voor die stoof te staan nie.
- Kanseller når som helst [ Ingen binding ]
- Kun digitalt