Landbouweekblad: Tegnologie - 2022
Landbouweekblad: Tegnologie - 2022
Få ubegrenset med Magzter GOLD
Les Landbouweekblad: Tegnologie og 9,000+ andre magasiner og aviser med bare ett abonnement Se katalog
1 Måned $9.99
1 År$99.99 $49.99
$4/måned
Abonner kun på Landbouweekblad: Tegnologie
Kjøp denne utgaven $3.99
I denne utgaven
In hierdie uitgawe van Landbouweekblad - Tegnologie: Besproeiing - Taktieke vir slim watergebruik, ‘Bank’ water in boorgate; Bestuur - Gebruik jou data só vir die beste besluite; Verminder só kunsmiskoste; Graan - Dreineringsplanne vir deurnat watertafelgrond, Goeie opbrengs begin by grondkartering; Plaasmasjienerie - Legendariese ACO word presisie-spiertier, Baalmasjien is Trots Suid-Afrikaans.
Landbouweekblad: Tegnologie Magazine Description:
Utgiver: Media24
Kategori: Technology
Språk: Afrikaans
Frekvens: Yearly
Elke mens het daagliks met “tegnologie” te doen. In die breë landboubedryf behels dit dinge soos presisiewerktuie, beter planttelingstegnieke, hommeltuie (drones) wat vir alles van gewasmonitering tot die opsporing van misdadigers ingespan word, en sonkrag wat toenemend goedkoper en betroubaarder word – in so ’n mate dat ’n kommersiële boer sy plaas onlangs heeltemal van die Eskom-netwerk ontkoppel het. Veeboere het nuwe tegnieke wat dit makliker maak om die grootste moontlike nageslag van waardevolle teeldiere te verkry, terwyl die presisiemonitering van voeromsettingsdoeltreffendheid hulle help om die beste diere te selekteer. In die tyd van Covid-19 het boere ook digitale veilings aangegryp om hul diere te bemark. Die naspeurbaarheid van landbouprodukte raak toenemend belangrik. Die wolbedryf en sommige rooivleisboere reeds suksesvol daarmee. Al hierdie aspekte en meer word in hierdie eerste uitgawe van Landbou Tegnologie gedek, asook vernuwende denke in die vorm van herlewingslandbou. Uiteindelik het tegnologiese produkte en stelsels net waarde as jy dit gebruik om jou boerdery beter te bestuur, beter te kommunikeer en hulpbronne te bewaar. Hopelik help dié tydskrif jou daarmee.
- Kanseller når som helst [ Ingen binding ]
- Kun digitalt