Weg! Karoo - 2023
Weg! Karoo - 2023
Få ubegrenset med Magzter GOLD
Les Weg! Karoo og 9,000+ andre magasiner og aviser med bare ett abonnement Se katalog
1 Måned $9.99
1 År$99.99 $49.99
$4/måned
Abonner kun på Weg! Karoo
Kjøp denne utgaven $7.99
I denne utgaven
In hierdie uitgawe van Weg! Karoo: 101 Treffers! - Padstalle, agterpaaie, blyplekke, doendinge, dorpsfeeste, plattelandse museums, natuurreservate en meer!; Klein-Karoo - Toer van ’n kunshotel op Barrydale na ’n waterval naby Uniondale; Hardemanskaroo - Kamp, kuier in ’n plaashuis en slaap in ’n glashuis op ’n eskarp!; Hofmeyr - ’n Dorp wat sy tweede asem gekry het; Ruimtereisiger - Op soek na die Karoo tussen Hanover, Murraysburg, Nieu-Bethesda en Graaff-Reinet plus Marchelle van Zyl, toergids van Montagu en Sue Milton-Dean, plantkenner van Prins Albert.
Weg! Karoo Magazine Description:
Utgiver: Media24
Kategori: Travel
Språk: Afrikaans
Frekvens: One Time
Wou jy nog altyd die Karoo gaan verken, maar weet nie waar om te begin nie? Hierdie reisgids dek al die streke, van die Tankwa in die weste tot die Kamdeboo in die ooste: Groot-Karoo, Klein-Karoo, Hardemanskaroo – elke soort Karoo!
Ons lys 101 Karootreffers – als van die beste padstalle, gasteplase, natuurreservate en dorpsmuseums tot die mooiste agterpaaie om te gaan ry.
Toast Coetzer skryf oor blyplekke in die Klein-Karoo (Barrydale, Vanwyksdorp, Calitzdorp, Oudtshoorn en Uniondale); Chris Marais vertel die opstaan-storie van die Oos-Kaapse dorpie Hofmeyr; Pierre Steyn toer saam met Heuningland rondom Beaufort-Wes; en Willem van der Berg ry perdekar op die Vergete Grootpad...
Ontmoet die toergids Marchelle van Zyl van Montagu en die plantkenner Sue Milton-Dean van Prins Albert.
Praktiese reisadvies, lekkerlees stories én ’n dubbelblad-kaart van die Karoo – geniet dit!
- Kanseller når som helst [ Ingen binding ]
- Kun digitalt