Weg! - Julie 2020
Weg! - Julie 2020
Få ubegrenset med Magzter GOLD
Les Weg! og 9,000+ andre magasiner og aviser med bare ett abonnement Se katalog
1 Måned $9.99
1 År$99.99 $49.99
$4/måned
Abonner kun på Weg!
1 år $24.99
Kjøp denne utgaven $2.99
I denne utgaven
Botswana is propvol mooi plekke, maar almal is dit eens: Moremi en Chobe is dié buurland
op sy wildste. ’n Mens hoef nie na die diepsee te vaar om ’n wonderwêreld onder die water te ontdek nie – die Kaapse Skiereiland het ’n paar mooi snorkelduikkolle langs die kus.
Weg! Magazine Description:
Utgiver: Media24
Kategori: Travel
Språk: Afrikaans
Frekvens: Bi-Monthly
Suid-Afrika se voorste reistydskrif is enige buitelewemens se paspoort tot bekostigbare bestemmings en blyplek in Suidelike-Afrika. Elke uitgawe is volgepak met puik foto’s en gesaghebbende stories oor interessante mense en plekke (en wat om daar te doen). Kamp, voetslaan, fotografie, toerusting, kos, die langpad, en avontuur is ook deel van Weg se DNS. En omdat ons nie freebies aanvaar nie en self vir alles betaal, weet lesers hulle kan ons inligting vertrou. Of jy wil wegbreek vir die naweek of ’n lang vakansie, jou reis begin hier...
- Kanseller når som helst [ Ingen binding ]
- Kun digitalt