

Huisgenoot Wendiëte - Koebaai, Kilo's!

Ga Onbeperkt met Magzter GOLD
Lees Huisgenoot Wendiëte samen met 9,000+ andere tijdschriften & kranten met slechts één abonnement Catalogus bekijken
1 Maand $14.99
1 Jaar$149.99 $74.99
$6/maand
Abonneer je alleen op Huisgenoot Wendiëte
Koop deze editie $3.99
In deze editie
In hierdie uitgawe van Wendiëte: 8 Eetplanne - kies een wat by jóú pas; Van 14 kg tot 230 kg ligter! - SA bekendes en ander deel hul pad na verslanking; Rebel en Adele verloor saam 75 kg - "Ek probeer balans kry. Ek eet steeds alles, maar net minder. Niks is taboe nie!" - Rebel Wilson; Draf 5 km in 12 weke en Versot op pasta? Verslaaf aan sjokolade? Mal oor vleis? - Ons het 'n plan vir jou.
Huisgenoot Wendiëte Magazine Description:
Uitgever: Media24
Categorie: Health
Taal: Afrikaans
Frequentie: Books
Is jy op soek na die perfekte dieet voor die somer aanbreek? Ons het 30 eetplanne getoets sodat jy die een kan kies wat jou die beste pas. Lesers deel hul verslankingsverhale en ons stel oefeninge voor wat jou sal help om jou lyf reg te ruk.
Op elk moment Annuleren [ Geen Verplichtingen ]
Alleen Digitaal