

Sarie - Julie/Augustus 2024

Ga Onbeperkt met Magzter GOLD
Lees Sarie samen met 9,000+ andere tijdschriften & kranten met slechts één abonnement Catalogus bekijken
1 Maand $14.99
1 Jaar$149.99 $74.99
$6/maand
Abonneer je alleen op Sarie
1 Jaar $21.99
Koop deze editie $2.99
In deze editie
In hierdie uitgawe van Sarie: Allermooiste 75 jaar - Nataniël & Anna-Mart vier in styl saam; Drie eras - Peter Veldman Barbara & Herman se onthou-spyskaart; Vrouemaand - Mej. SA 1990 - 'n Lewe vol moed - Suzette van der Merwe, Sag en sterk - Thuli Madonsela, Skrywer van 50 romans - Chanette Paul; Ons sepies - Bly 'n moet-kyk vir miljoene in SA en Olimpiese spele - Alle oë op Parys - Penny & ander onthou die glorie en trane.
Sarie Magazine Description:
Uitgever: Media24
Categorie: Women's Interest
Taal: Afrikaans
Frequentie: Bi-Monthly
SARIE is die voorkeur-glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika met ‘n moderne wêreldbeskouiing. SARIE is ‘n intieme deel van haar lewe en ‘n ware voortsetting van haar leefstyl. Maand ná maand vertel die tydskrif tipies Suid-Afrikaanse stories wat haar altyd goed laat voel oor haarself en haar wêreld. Dis na SARIE dat sy haar wend vir kernoplossings en vertroude geselsies. Dis waar sy haar spesiale inspirasie vind.
Op elk moment Annuleren [ Geen Verplichtingen ]
Alleen Digitaal