

Skud dit af! - 2024/2025

Ga Onbeperkt met Magzter GOLD
Lees Skud dit af! samen met 9,000+ andere tijdschriften & kranten met slechts één abonnement Catalogus bekijken
1 Maand $14.99
1 Jaar$149.99 $74.99
$6/maand
Abonneer je alleen op Skud dit af!
Koop deze editie $12.99
In deze editie
In hierdie uitgawe van Skud dit Af!: 68 Heerlike resepte ontwikkel vir hormoonbalans, gewigsverlies, gesonde bene, mooi vel; 12 Kenners gee raad; 10 Eetgoed wat jou gewigsverlies pootjie; Is jy aan kos verslaaf? en Dink voor jy drink - Dis nie nét slegte nuus nie.
Skud dit af! Magazine Description:
Uitgever: Media24
Categorie: Food & Beverage
Taal: Afrikaans
Frequentie: One Time
Vergeet van uithongerdiëte. As jy een van die derduisende vroue bo 45 is, wat gewig aangesit het weens menopouse, is hierdie tydskrif ideaal om weer jou gewigsverlies op koers te kry. Skud dit Af! verduidelik presies hoekom jy jou eetgewoontes moet verander om minder koolhidrate en meer proteïene te eet, en help jou om die verandering te maak met bladsye en bladsye vol smaaklike resepte. Lees ook die inspirerende verhale van vroue wat by dieselfde kruispad as jy gekom het. Skud dit Af! word in samewerking met Fair Lady en Lose It! uitgegee.
Op elk moment Annuleren [ Geen Verplichtingen ]
Alleen Digitaal