

Weg! Kalahari - 2021

Magzter Gold ile Sınırsız Kullan
Tek bir abonelikle Weg! Kalahari ile 9,000 + diğer dergileri ve gazeteleri okuyun kataloğu görüntüle
1 ay $14.99
1 Yıl$149.99
$12/ay
Sadece abone ol Weg! Kalahari
bu sayıyı satın al $7.99
Hediye Weg! Kalahari
Bu konuda
47 BLYPLEKKE- Kgalagadi-oorgrenspark (SA- & Botswana-kant),
Askham, Van Zylsrus, Upington, Augrabies en meer! Ry saam van Noenieput na Rietfontein (oor Koppieskraal), waar die Kalahari verras met damme water – én ’n kameelplaas!
Weg! Kalahari Magazine Description:
Yayıncı: Media24
kategori: Travel
Dil: Afrikaans
Sıklık: One Time
Hierdie 130-bladsy-gids dek die Kalaharistreek van die Noord-Kaap, insluitend die Kgalagadi-oorgrenspark (Suid-Afrika- en Botswanakant). Dit bevat inligting oor 47 blyplekke, van ruskampe en kampeerplekke tot lodges en gasteplase. Die artikels sluit in: roetebeskrywing van die Nossob 4x4 Eco Trail, Koppieskraal-kameelplaas, Kurumanrivier in vloed, gewilde watergate van die Kgalagadi, geskiedenis van die park, voëlfotografie, en meer!
İstediğin Zaman İptal Et [ Taahhüt yok ]
Sadece Dijital