Weg! - Desember 2021/Januarie 2022![Favorilerime ekle Add to Favorites](/static/icons/filled.svg)
![](/static/icons/sharenew.svg)
Weg! - Desember 2021/Januarie 2022![Favorilerime ekle Add to Favorites](/static/icons/filled.svg)
![](/static/icons/sharenew.svg)
Magzter Gold ile Sınırsız Kullan
Tek bir abonelikle Weg! ile 9,000 + diğer dergileri ve gazeteleri okuyun kataloğu görüntüle
1 ay $9.99
1 Yıl$99.99 $49.99
$4/ay
Sadece abone ol Weg!
1 Yıl $24.99
bu sayıyı satın al $2.99
Bu konuda
In Hierdie uitgawe van Weg!: Son, see en strand! - 10 behaaglike blyplekke aan die Wildekus; 6 Wegbreke langs die Weskus; Baviaanskloof - Kom kuier by die oom van Babes se Winkel; Simonstad - Hier is als fyn, pikkewyn!; Reisjoernaal - Deur die Heilige Land in ’n Hilux; Vakansiekos - 6 geregte vir die feestafel!; Kleinmond - Stap oor ’n berg wat blom; Jóú geskenkgids - Vir ’n Kersfees sonder moeite en Met my eie oë - Woeste katgeveg in die Kgalagadi.
Weg! Magazine Description:
Yayıncı: Media24
kategori: Travel
Dil: Afrikaans
Sıklık: Bi-Monthly
Suid-Afrika se voorste reistydskrif is enige buitelewemens se paspoort tot bekostigbare bestemmings en blyplek in Suidelike-Afrika. Elke uitgawe is volgepak met puik foto’s en gesaghebbende stories oor interessante mense en plekke (en wat om daar te doen). Kamp, voetslaan, fotografie, toerusting, kos, die langpad, en avontuur is ook deel van Weg se DNS. En omdat ons nie freebies aanvaar nie en self vir alles betaal, weet lesers hulle kan ons inligting vertrou. Of jy wil wegbreek vir die naweek of ’n lang vakansie, jou reis begin hier...
İstediğin Zaman İptal Et [ Taahhüt yok ]
Sadece Dijital