Weg! - April/Mei 2022
Weg! - April/Mei 2022
Magzter Gold ile Sınırsız Kullan
Tek bir abonelikle Weg! ile 9,000 + diğer dergileri ve gazeteleri okuyun kataloğu görüntüle
1 ay $9.99
1 Yıl$99.99 $49.99
$4/ay
Sadece abone ol Weg!
1 Yıl $24.99
bu sayıyı satın al $2.99
Bu konuda
In hierdie uitgawe van Weg!: Die Tuinroete - Pret en plesier op die Keurbooms,
Goukamma, Homtini en Storms; Drie ongerepte reservate van die Wildekus; Reisjoernaal - Dot Bekker ry lekker... deur Noord Afrika!; Stap saam met sebras en kameelperde naby Mbombela; Bly hier - ’n Wegkruipnaweek in die Groot-Winterhoek; Toerusting - Sewe watersakke vir stap, trap en draf; Fotoportefeulje - Sien die Karoo in ’n nuwe lig; Laatontbyte - Eiers kraai koning! en Waterberg - Ry sy agterpaaie verby koedoebulle met driedraaihorings.
Weg! Magazine Description:
Yayıncı: Media24
kategori: Travel
Dil: Afrikaans
Sıklık: Bi-Monthly
Suid-Afrika se voorste reistydskrif is enige buitelewemens se paspoort tot bekostigbare bestemmings en blyplek in Suidelike-Afrika. Elke uitgawe is volgepak met puik foto’s en gesaghebbende stories oor interessante mense en plekke (en wat om daar te doen). Kamp, voetslaan, fotografie, toerusting, kos, die langpad, en avontuur is ook deel van Weg se DNS. En omdat ons nie freebies aanvaar nie en self vir alles betaal, weet lesers hulle kan ons inligting vertrou. Of jy wil wegbreek vir die naweek of ’n lang vakansie, jou reis begin hier...
- İstediğin Zaman İptal Et [ Taahhüt yok ]
- Sadece Dijital