WegRy Roetes wat Roep - 2021Add to Favorites

WegRy Roetes wat Roep - 2021Add to Favorites

Magzter Gold ile Sınırsız Kullan

Tek bir abonelikle WegRy Roetes wat Roep ile 9,000 + diğer dergileri ve gazeteleri okuyun   kataloğu görüntüle

1 ay $9.99

1 Yıl$99.99

$8/ay

(OR)

Sadece abone ol WegRy Roetes wat Roep

bu sayıyı satın al $4.99

Hediye WegRy Roetes wat Roep

7-Day No Questions Asked Refund7-Day No Questions
Asked Refund Policy

 ⓘ

Digital Subscription.Instant Access.

Dijital Abonelik
Anında erişim

Verified Secure Payment

Doğrulanmış Güvenli
Ödeme

Bu konuda

In hierdie uitgawe: 20 Puik ritte in Afrika; Namibië - Die Skedelkus; Angola - Die Doodsakker; Rof, maar lekker!; Lesotho - Ry met die Sanipas teen die Drakensberg uit tot by Katsedam en Mosambiek - Verken die verruklike suide van Maputo tot by die Kruger.

WegRy Roetes wat Roep Magazine Description:

YayıncıMedia24

kategoriAutomotive

DilAfrikaans

SıklıkOne Time

WegRy se 2013-tydskrif is ’n 128 bladsy lange kaartgids, wat gegrond is op die 24 roetes wat saam die tydskrif verskyn het as die Roetes wat Roep-reeks. Hierdie toeganklike, beskostigbare bestemmings wat op heelwat mense se 4x4-wenslys is, sluit van Suider-Afrika se beste agterpaaie in.
Die omvattende besprekings sal ’n uitbreiding wees van die oorspronklike roetes wat die afgelope drie jaar verskyn het. By elke roete verskyn ’n volledige kaart, bespreking van die roete, raad oor wat jy kan verwag, wanneer om te gaan en blyplek – dis eintlik alles wat jy sal nodig hê om jou toer te beplan. By elke roete verskyn ook een of meer roetevoorstelle.

  • cancel anytimeİstediğin Zaman İptal Et [ Taahhüt yok ]
  • digital onlySadece Dijital
BASINDA MAGZTER:Tümünü görüntüle