LIG Magazine - Lente/Koninkryk 2024
LIG Magazine - Lente/Koninkryk 2024
Go Unlimited with Magzter GOLD
Read LIG along with 9,000+ other magazines & newspapers with just one subscription View catalog
1 Month $9.99
1 Year$99.99
$8/month
Subscribe only to LIG
1 Year $11.99
Buy this issue $2.99
In this issue
Ons vind hope inspirasie uit gewone mense se stories in hierdie uitgawe van LiG. Hy was eens ‘n dwelmverslaafde, dief en bosslaper, maar die Here het sy lewe omgekeer. Gesin vertel hoe hulle die krag van gebed leer ken na twee gewapende rooftogte. En Jan Bloukaas vertel: “Doodgaan is nie verloor nie.”
Ons voorbladnooi, Vanes-Mari du Toit inspireer ons met haar passie en veelsydigheid. Ons gaan maak ‘n draai by Lambertsbaai se TikTok-dominee, Farren Cloete.
Ons help jou om te “declutter” – al is jy ‘n sentimentele siel. Kry raad oor wanneer jou angstigheid ‘n probleem raak.
Vir ouers: Bou jou kind se selfbeeld só. En hier is hulp vir wanneer jou kind se gekerm jou mal maak.
LiG – vir jou en jou mense.
LIG Magazine Description:
Publisher: Bible Media
Category: Religious & Spiritual
Language: Afrikaans
Frequency: Quarterly
LiG is 'n praktiese gesins- en geloofsgids met Christelike inhoud wat verryk en inspireer. Dit is ’n asemskep-plek vir elke Christenouer. Deur mense se stories te vertel en praktiese raad te gee, inspireer, bemoedig en bring ons hoop. Ons stap saam op jou geloofsreis. Ons gee raad vir ouers, huwelike en almal wat in hulle geloof wil groei. LiG – vir jou en jou mense.
- Cancel Anytime [ No Commitments ]
- Digital Only