

Weg! - April/Mei 2025

Go Unlimited with Magzter GOLD
Read {{magName}} along with {{magCount}}+ other magazines & newspapers with just one subscription View catalog
1 Month $14.99
1 Year$149.99 $74.99
$6/month
Subscribe only to Weg!
1 Year $24.99
Save 40%
Buy this issue $6.99
In this issue
In hierdie uitgawe van Weg!: Baljaar buite! - Trap fiets deur Tsitsikamma se woude; Stap van Kaappunt tot by die kabelkar; Soek ’n sterretjie op ’n sandbank in Mosambiek; Dieredramas: Ons lesers loop níks mis nie!; Kenton-on-sea - Kuier op die Sonskynkus se kaalvoetdorp en Wuppertal - Waar mense nog genade ken.
Weg! Magazine Description:
Publisher: Media24
Category: Travel
Language: Afrikaans
Frequency: Bi-Monthly
Suid-Afrika se voorste reistydskrif is enige buitelewemens se paspoort tot bekostigbare bestemmings en blyplek in Suidelike-Afrika. Elke uitgawe is volgepak met puik foto’s en gesaghebbende stories oor interessante mense en plekke (en wat om daar te doen). Kamp, voetslaan, fotografie, toerusting, kos, die langpad, en avontuur is ook deel van Weg se DNS. En omdat ons nie freebies aanvaar nie en self vir alles betaal, weet lesers hulle kan ons inligting vertrou. Of jy wil wegbreek vir die naweek of ’n lang vakansie, jou reis begin hier...
Cancel Anytime [ No Commitments ]
Digital Only