Weg! Magazine - Junie 2020Add to Favorites

Weg! Magazine - Junie 2020Add to Favorites

Go Unlimited with Magzter GOLD

Read Weg! along with 9,000+ other magazines & newspapers with just one subscription  View catalog

1 Month $9.99

1 Year$99.99 $49.99

$4/month

Save 50%
Hurry, Offer Ends in 16 Days
(OR)

Subscribe only to Weg!

1 Year $24.99

Buy this issue $2.99

Gift Weg!

7-Day No Questions Asked Refund7-Day No Questions
Asked Refund Policy

 ⓘ

Digital Subscription.Instant Access.

Digital Subscription
Instant Access

Verified Secure Payment

Verified Secure
Payment

In this issue

Kom saam op ’n road trip óm die Erongoberg, ’n eeu oue vulkaan naby Omaruru. Rusland se Trans-Siberiese spoorweë strek oor byna
’n kwart van die aardbol se omtrek – verby sneeuwit woude en ysblou mere. Die winter is hier, maar dis nooit te koud om ’n vuur te pak nie. Sorg vir genoeg
hout en goeie rooiwyn, en kuier die aand om met een van hierdie potjiegeregte.

Weg! Magazine Description:

PublisherMedia24

CategoryTravel

LanguageAfrikaans

FrequencyBi-Monthly

Suid-Afrika se voorste reistydskrif is enige buitelewemens se paspoort tot bekostigbare bestemmings en blyplek in Suidelike-Afrika. Elke uitgawe is volgepak met puik foto’s en gesaghebbende stories oor interessante mense en plekke (en wat om daar te doen). Kamp, voetslaan, fotografie, toerusting, kos, die langpad, en avontuur is ook deel van Weg se DNS. En omdat ons nie freebies aanvaar nie en self vir alles betaal, weet lesers hulle kan ons inligting vertrou. Of jy wil wegbreek vir die naweek of ’n lang vakansie, jou reis begin hier...

  • cancel anytimeCancel Anytime [ No Commitments ]
  • digital onlyDigital Only