

Landbouweekblad: Innovasie Magazine - 2024

Go Unlimited with Magzter GOLD
Read Landbouweekblad: Innovasie along with 9,000+ other magazines & newspapers with just one subscription View catalog
1 Month $14.99
1 Year$149.99
$12/month
Subscribe only to Landbouweekblad: Innovasie
1 Year $8.99
Buy this issue $8.99
In this issue
In hierdie uitgawe van Landbouweekblad Innovasie: Kragoplossings - Maak Eskom jou battery + Só koop jy krag terug + Hitte uit hoendermis; Kunsmatige intelligensie - Haal só duimsuig uit plaasbesluite; Besproeiing - 10 neigings + Minder, maar beter water; Superwindpomp - Unieke silinder pomp water 16 keer vinniger; Misdaad - Stryd met eie app gewen en Boereplanne: Die room van die oes - Beesselfvoerder, Superwa vir 30 skaapkrippe, Deurstapdip, Skietstut, Kompakte dieseltenk en Diefstalbestande toolbox + vele meer.
Landbouweekblad: Innovasie Magazine Description:
Publisher: Media24
Category: Business
Language: Afrikaans
Frequency: Yearly
Die eerste uitgawe van Innovasie bevat die vindingrykste idees, konsepte en planne – van die impak van kunsmatige intelligensie op plaasbesluite tot maniere om die ergernis van beurtkrag tot jou voordeel te gebruik. Verdeel in 7 afdelings – algemene bestuur, alternatiewe energie, herlewingslandbou en grondgesondheid, saaiboerdery en meganisasie, tuinbou, water en besproeiing, en vee en jag – sal jy maklik vernuwende planne kan vind om jou te help om aan die voorpunt te vooruitgang te bly. Die beste planne word immers op plaasvlak gebore.
Cancel Anytime [ No Commitments ]
Digital Only