LIG - Desember 2019/Januarie 2020
LIG - Desember 2019/Januarie 2020
Go Unlimited with Magzter GOLD
Read {{magName}} along with {{magCount}}+ other magazines & newspapers with just one subscription View catalog
1 Month $9.99
1 Year$99.99 $49.99
$4/month
Subscribe only to LIG
1 Year$11.99 $7.99
Buy this issue $1.99
In this issue
In LiG se Kersfees-uitgawe vier ons ‘n saamwees-Kersfees, en wys jou hoe om die hele familie te betrek. Ons vind uit wie, volgens Jesus, die eintlike geseëndes is.
Op die voorblad is Demi Lee Moore, en sy vertel hoe sy nou nog meer glo na ‘n noue ontkoming. Ons kuier by die skeppers van Alles Malan, en gesels met Mnr Suid-Afrika, Heinrich Gabler.
Ons gaan kuier ook in die Boesmanland en hoor van boervroue se geloof en hoop in die droogte. Ons gee wenke as jy voel jy kán nét nie meer nie.
Vir ouers gee ons raad om jou kind teen ontvoering te beskerm. Moet ook nie ons oorlewingsgids vir die somer misloop nie – ons gee raad oor goggabyte tot karsiek.
Kom bak saam koekies vir Kersfees, en hekel oulike Kersversierings! Ons tel die dae af tot by Kersfees met ons adventkalender op Facebook. Kom tel gerus saam.
LiG – vir jou en jou mense.
LIG Magazine Description:
Publisher: Bible Media
Category: Religious & Spiritual
Language: Afrikaans
Frequency: Quarterly
LiG is 'n praktiese gesins- en geloofsgids met Christelike inhoud wat verryk en inspireer. Dit is ’n asemskep-plek vir elke Christenouer. Deur mense se stories te vertel en praktiese raad te gee, inspireer, bemoedig en bring ons hoop. Ons stap saam op jou geloofsreis. Ons gee raad vir ouers, huwelike en almal wat in hulle geloof wil groei. LiG – vir jou en jou mense.
- Cancel Anytime [ No Commitments ]
- Digital Only