LIG - April 2020
LIG - April 2020
Go Unlimited with Magzter GOLD
Read {{magName}} along with {{magCount}}+ other magazines & newspapers with just one subscription View catalog
1 Month $9.99
1 Year$99.99 $49.99
$4/month
Subscribe only to LIG
1 Year$11.99 $7.99
Buy this issue $1.99
In this issue
In LiG se Paasfeesuitgawe https://lig.christians.co.za/heel-en-stukkend/ word ons stil langs die stasies van die kruis. Ons sê ook dat gebrokenheid hoogmode is, maar dat God kom heel maak.
Op die voorblad is Karlien van Jaarsveld vir wie moederskap alles kom verander het. LiG gesels ook met grapmaker, Bennie Fourie en vind uit dat hy graag binne God se wil probeer leef.
LiG gee ses idees om mooi herinneringe aan jou kind te gee – dis die grootste geskenk! Ons gee ook die feite wat jy moet weet oor seksvoorligting op skool.
‘n Paartjie deel hul getuienis van hoe God hulle seën met ‘n baba ná sewe jaar se wag. https://lig.christians.co.za/na-sewe-jaar-kom-god-sy-belofte-na-vertel-ouers-van-wonderwerk-dogertjie/ Ons kuier ook in ‘n Bybeltuin, ‘n stukkie Israel in die Boland.
Is jy geskei, en voel jy skielik melaats? Pak vriendskappe só aan.
https://lig.christians.co.za/help-ek-is-geskei-en-skielik-melaats/
LiG – Christelike inspirasie vir jou en jou mense!
https://lig.christians.co.za/wp-content/uploads/sites/3/2020/03/LiG-April-2020-COVER_FINAAL_LR-scaled.jpg
LIG Magazine Description:
Publisher: Bible Media
Category: Religious & Spiritual
Language: Afrikaans
Frequency: Quarterly
LiG is 'n praktiese gesins- en geloofsgids met Christelike inhoud wat verryk en inspireer. Dit is ’n asemskep-plek vir elke Christenouer. Deur mense se stories te vertel en praktiese raad te gee, inspireer, bemoedig en bring ons hoop. Ons stap saam op jou geloofsreis. Ons gee raad vir ouers, huwelike en almal wat in hulle geloof wil groei. LiG – vir jou en jou mense.
- Cancel Anytime [ No Commitments ]
- Digital Only