LIG - November 2020
LIG - November 2020
Go Unlimited with Magzter GOLD
Read {{magName}} along with {{magCount}}+ other magazines & newspapers with just one subscription View catalog
1 Month $9.99
1 Year$99.99 $49.99
$4/month
Subscribe only to LIG
1 Year$11.99 $7.99
Buy this issue $1.99
In this issue
Soms word ons gestroop van alles wat vir ons sekuriteit bring, en dan kry ons die geleentheid om God régtig te vertrou. In LiG se November-uitgawe vertel ons die verhale van mense wat gestroop is, maar opstaan ná verlies. Ons praat met Ira Blanckenberg oor die Toorbos-fliek, en die Griekwastad-akteur oor sy donker rol.
Ons voorbladvrou, Donnalee Roberts, vertel dat sy vir altyd verander is na die geboorte van haar seuntjie Cameron.
Ons gee raad oor hoe om ʼn hegter verhouding met jou kind te hê, en leer by gesinne oor die wysheid wat hulle in 2020 gekry het. Kom skud saam met ons die swaar af met ons vreugdeskalender vir 2020.
LIG Magazine Description:
Publisher: Bible Media
Category: Religious & Spiritual
Language: Afrikaans
Frequency: Quarterly
LiG is 'n praktiese gesins- en geloofsgids met Christelike inhoud wat verryk en inspireer. Dit is ’n asemskep-plek vir elke Christenouer. Deur mense se stories te vertel en praktiese raad te gee, inspireer, bemoedig en bring ons hoop. Ons stap saam op jou geloofsreis. Ons gee raad vir ouers, huwelike en almal wat in hulle geloof wil groei. LiG – vir jou en jou mense.
- Cancel Anytime [ No Commitments ]
- Digital Only