試す 金 - 無料
Laatlos -OffTheGrid - Herfs 2017

Laatlos -OffTheGridのみを購読する
いつでもキャンセルできます。
(義務なし) ⓘ定期購読にご満足いただけない場合は、定期購読開始日から 7 日以内に help@magzter.com までメールをお送りいただければ、全額返金いたします。質問は一切ありません。お約束します! (注: 単号購入には適用されません)
デジタルサブスクリプション
即時アクセス ⓘ今すぐ購読すると、Magzter の Web サイト、iOS、Android、Amazon アプリですぐに読み始めることができます。
この号では
In hierdie uitgawe van Laatlos kan jy lees oor sonkrag vir die sogenaamde "prepper", oor sonkragmotors, hoe om in die Afrika te oorleef, 'n nooddraagbaar te maak, vleis in vet te preserveer, 'n rugsak van 'n ou broek te maak, 'n boog van PVC-pyke te maak, oor privaatskole en of dit 'n oplossing is, en nog baie meer...
Laatlos -OffTheGrid Description:
The emphasis of Laatlos/OffTheGrid magazine is to teach people to become more self-reliant by teaching the skills and sharing the information necessary to be less dependent on what “the system” can provide.
Waarom die Laatlos tydskrif? Daar is nie tans ’n ander tydskrif wat só doelgerig die baie uitdagings wat mense tans mee gekonfronteer aanspreek nie. As populêre alternatiewe energie en -lewenstyl tydskrif is Laatlos enig in sy soort in die Suid-Afrikaanse mark. Laatlos wil jou metgesel wees in die ontdekking van benaderings, planne en oplossings op die terreine van alternatiewe en volhoubare energie, konstruksie, veiligheid, selfversorgende voedselproduksie, opvoeding, entrepreneurskap, ekonomie, finansiële welvaart, innoverende tegnologie en oorlewingsvaardigheid. Eerstens deur te besin oor die manier waarop ons ons lewens inrig of wil inrig, sonder om meegesleur te word deur standpunte, insigte en modelle wat as die algemeen aanvaarde voorgehou word. In hierdie besinning loop tradisie en innovasie hand-aan-hand. Soms word nuwe denke vereis en soms weer is dit nodig om te delf in ons verlede en dit wat oor die geskiedenis heen reeds oor besin is, maar vergete geraak of deur die hoofstroom vermy is. Tweedens om ’n lewe te lééf gespeen van die sisteem! Om nie afhanklik te wees van en uitgelewer te wees aan die bestuur, beheer en manipulasie van mega-instellings soos regerings en groot monopolistiese verspreidingsnetwerke byvoorbeeld ’n elektrisiteitsvoorsieningskorporasie nie.
Recent Issues
Related MAGAZINES
Kuier
Woolworths TASTE
Tuis
Home South Africa
SA Home Owner
go! - South Africa
Getaway
VISI
Stuff South Africa
Animaltalk Magazine
The Gardener
Weg! Platteland
Landbou Boerekos
Living space
go! Platteland
Balanced Life
Club
Die Tuinier
Stellenbosch VISIO
Compleat Golfer
Go!: Hiking Guide
Weg!: Stapgids
ALLES
Weg! Weskus
Go! Drive & Camp Resort Guide
Weg! Ry & Sleep: Oordgids
The Lose It! Handbook
Weg Drakensberg
Go! Drakensberg
go! West Coast