Kamp en Karavaan - May 2019Add to Favorites

Kamp en Karavaan - May 2019Add to Favorites

Magzter GOLDで読み放題を利用する

1 回の購読で Kamp en Karavaan と 9,000 およびその他の雑誌や新聞を読むことができます  カタログを見る

1 ヶ月 $9.99

1 $99.99

$8/ヶ月

(OR)

のみ購読する Kamp en Karavaan

この号を購入 $1.99

Subscription plans are currently unavailable for this magazine. If you are a Magzter GOLD user, you can read all the back issues with your subscription. If you are not a Magzter GOLD user, you can purchase the back issues and read them.

ギフト Kamp en Karavaan

この問題で

NAYELA OKAPI - Die nuwe Okapi word in die dorpie Bethlehem in die Vrystaat vervaardig deur Nayela. Kamp & Karavaan het gaan kuier by stigter Bennie Cilliers en sy gesin terwyl hulle besig was om deur Suider-Afrika te reis op 'n "finale proefreis" van die karavaan.

VIER FANTASTIESE OORDE BY GREYTON - Richard van Ryneveld reis al vir jare deur Suid-Afrika (en ons buurlande), maar hierdie maand ry hy Jan Tuisbly se karretjie om vier kampeerplekke rondom sy tuisdorp, Greyton, te ontdek (en herontdek). Kom kamp saam met hom by Eco Camp, Champagne by the River, Oewerzicht en Vatikaki...

Kamp en Karavaan Magazine Description:

出版社Caravan Publications

カテゴリーTravel

言語Afrikaans

発行頻度Monthly

Kamp & Karavaan is die enigste tydskrif in Suid-Afrika wat spesialiseer in artikels oor woonwaens, sleepwaens, ryhuise en kampering.
Die tydskrif is die Afrikaanse weergawe van Caravan & Outdoor Life, wat al vir meer as 50 jaar ‘n gunsteling is onder buitelug-liefhebbers.
Kamp & Karavaan is propvol nuus oor woonwaens, boswaens en die karavaanbedryf, resensies van kampeerterreine en vakansie-oorde, reis-artikels, sleepvoertuig toetse, tegniese artikels, en alles en nog meer van kamplewe!

  • cancel anytimeいつでもキャンセルOK [ 契約不要 ]
  • digital onlyデジタルのみ
MAGZTERのプレス情報:すべて表示