Kamp en Karavaan - March 2020Add to Favorites

Kamp en Karavaan - March 2020Add to Favorites

Magzter GOLDで読み攟題を利甚する

1 回の賌読で Kamp en Karavaan ず 9,000 およびその他の雑誌や新聞を読むこずができたす  カタログを芋る

1 ヶ月 $9.99

1 幎$99.99

$8/ヶ月

(OR)

のみ賌読する Kamp en Karavaan

この号を賌入 $1.99

Subscription plans are currently unavailable for this magazine. If you are a Magzter GOLD user, you can read all the back issues with your subscription. If you are not a Magzter GOLD user, you can purchase the back issues and read them.

ギフト Kamp en Karavaan

この問題で

Bring jou gesin saam en kom kuier saam met ons in die skilderagtige Botswana, en beleef ‘n kamp avontuur soos nog nooit tevore. Buiteleweliefhebber en ervare gids Coenie sal jou sy gunsteling plekke wys - en dit beloof om ongelooflike toer te wees. Lees ons nuutste uitgawe vir meer inligtin en vind ook meer uit oor hierdie vier heerlike oorde wat ons onlangs besoek het en ons bestemming van die maand, Namibië. Jy kan ook ons resensie oor die nuutste Jurgens Penta lees, meer uitvind oor die balansering van u woonwa vir beter sleepstabiliteit en ‘n paar wenke kry oor hoe jy jou tent mooi skoon kan hou.

Kamp en Karavaan Magazine Description:

出版瀟: Caravan Publications

カテゎリヌ: Travel

蚀語: Afrikaans

発行頻床: Monthly

Kamp & Karavaan is die enigste tydskrif in Suid-Afrika wat spesialiseer in artikels oor woonwaens, sleepwaens, ryhuise en kampering.
Die tydskrif is die Afrikaanse weergawe van Caravan & Outdoor Life, wat al vir meer as 50 jaar ‘n gunsteling is onder buitelug-liefhebbers.
Kamp & Karavaan is propvol nuus oor woonwaens, boswaens en die karavaanbedryf, resensies van kampeerterreine en vakansie-oorde, reis-artikels, sleepvoertuig toetse, tegniese artikels, en alles en nog meer van kamplewe!

  • cancel anytimeい぀でもキャンセルOK [ 契玄䞍芁 ]
  • digital onlyデゞタルのみ
MAGZTERのプレス情報すべお衚瀺