Weg! - April/Mei 2023
Weg! - April/Mei 2023
Magzter GOLDã§èªã¿æŸé¡ãå©çšãã
1 åã®è³Œèªã§ Weg! ãš 9,000 ããã³ãã®ä»ã®éèªãæ°èãèªãããšãã§ããŸã  ã«ã¿ãã°ãèŠã
1 ã¶æ $9.99
1 幎$99.99 $49.99
$4/ã¶æ
ã®ã¿è³Œèªãã Weg!
1幎 $24.99
ãã®å·ãè³Œå ¥ $2.99
ãã®åé¡ã§
In hierdie uitgawe van Weg!: Klassieke Kruger - Toer van Krokodilbrug na Punda Maria â hierâs jou reisplan vir 10 dae!; Riebeek-Kasteel - Die Swartland se kunstige dorp (toemaar, hier is wyn en olywe ook!); Okavango - Ontmoet Shakawe se aarbeiboere, mesmakers en Bybelvertalers; Kook met die herfs se kampioen â die pampoen!; Agulhas - Wandel strandlangs by De Mond; Nuwe reisjoernaal - Toast vaar na Antarktika!; Agterpad - Vyf lêplekke langs die Long Tom-pas en Kamp - Kyk sterre by Moon River in die Sederberg.
Weg! Magazine Description:
åºç瀟: Media24
ã«ããŽãªãŒ: Travel
èšèª: Afrikaans
çºè¡é »åºŠ: Bi-Monthly
Suid-Afrika se voorste reistydskrif is enige buitelewemens se paspoort tot bekostigbare bestemmings en blyplek in Suidelike-Afrika. Elke uitgawe is volgepak met puik fotoâs en gesaghebbende stories oor interessante mense en plekke (en wat om daar te doen). Kamp, voetslaan, fotografie, toerusting, kos, die langpad, en avontuur is ook deel van Weg se DNS. En omdat ons nie freebies aanvaar nie en self vir alles betaal, weet lesers hulle kan ons inligting vertrou. Of jy wil wegbreek vir die naweek of ân lang vakansie, jou reis begin hier...
- ãã€ã§ããã£ã³ã»ã«OK [ å¥çŽäžèŠ ]
- ããžã¿ã«ã®ã¿