

Weg! - Augustus/September 2023

Magzter GOLDで読み放題を利用する
1 回の購読で Weg! と 9,000 およびその他の雑誌や新聞を読むことができます カタログを見る
1 ヶ月 $14.99
1 年$149.99
$12/ヶ月
のみ購読する Weg!
1年 $24.99
この号を購入 $2.99
ギフト Weg!
この号の内容
In hierdie uitgawe van Weg!: Kom dit blom! - Slenterstap 75 km in en om die Schaapriviercanyon, Raak halsoorkop verlief op Namakwaland se Goegap; Haenertsburg - Welkom in die hartjie van Magoebaskloof; Kwazulu-Natal - Ry deur klowe en oor riviere van Oribi na die Amfiteater en Snoepgoed - Bak jou spens tjokvol met tjoklit!
Weg! Magazine Description:
出版社: Media24
カテゴリー: Travel
言語: Afrikaans
発行頻度: Bi-Monthly
Suid-Afrika se voorste reistydskrif is enige buitelewemens se paspoort tot bekostigbare bestemmings en blyplek in Suidelike-Afrika. Elke uitgawe is volgepak met puik foto’s en gesaghebbende stories oor interessante mense en plekke (en wat om daar te doen). Kamp, voetslaan, fotografie, toerusting, kos, die langpad, en avontuur is ook deel van Weg se DNS. En omdat ons nie freebies aanvaar nie en self vir alles betaal, weet lesers hulle kan ons inligting vertrou. Of jy wil wegbreek vir die naweek of ’n lang vakansie, jou reis begin hier...
いつでもキャンセルOK [ 契約不要 ]
デジタルのみ