WegRy Roetes wat Roep - 2018
WegRy Roetes wat Roep - 2018
Magzter GOLDã§èªã¿æŸé¡ãå©çšãã
1 åã®è³Œèªã§ WegRy Roetes wat Roep ãš 9,000 ããã³ãã®ä»ã®éèªãæ°èãèªãããšãã§ããŸã  ã«ã¿ãã°ãèŠã
1 ã¶æ $9.99
1 幎$99.99 $49.99
$4/ã¶æ
ã®ã¿è³Œèªãã WegRy Roetes wat Roep
ãã®å·ãè³Œå ¥ $4.99
ãã®åé¡ã§
40 Ritte vir jou 4x4 . By Bass Lake 4x4 Adventures kan jy jou 4x4-vaardighede slyp
én ân bietjie pret hê. Hennops het ân pioniersrol gespeel: Hulle het Gautengers oortuig om met hulle 4x4âs in die veld te speel eerder as om net in die stad rond te ry. Modder, rotse, heuwels, asknopers en hope gesinspret. Dit is wat jy te wagte kan wees by Hobby Park-4x4.
WegRy Roetes wat Roep Magazine Description:
åºç瀟: Media24
ã«ããŽãªãŒ: Automotive
èšèª: Afrikaans
çºè¡é »åºŠ: One Time
WegRy se 2013-tydskrif is ân 128 bladsy lange kaartgids, wat gegrond is op die 24 roetes wat saam die tydskrif verskyn het as die Roetes wat Roep-reeks. Hierdie toeganklike, beskostigbare bestemmings wat op heelwat mense se 4x4-wenslys is, sluit van Suider-Afrika se beste agterpaaie in.
Die omvattende besprekings sal ân uitbreiding wees van die oorspronklike roetes wat die afgelope drie jaar verskyn het. By elke roete verskyn ân volledige kaart, bespreking van die roete, raad oor wat jy kan verwag, wanneer om te gaan en blyplek â dis eintlik alles wat jy sal nodig hê om jou toer te beplan. By elke roete verskyn ook een of meer roetevoorstelle.
- ãã€ã§ããã£ã³ã»ã«OK [ å¥çŽäžèŠ ]
- ããžã¿ã«ã®ã¿