WegRy Roetes wat Roep - 2019
WegRy Roetes wat Roep - 2019
Magzter GOLDã§èªã¿æŸé¡ãå©çšãã
1 åã®è³Œèªã§ WegRy Roetes wat Roep ãš 9,000 ããã³ãã®ä»ã®éèªãæ°èãèªãããšãã§ããŸã  ã«ã¿ãã°ãèŠã
1 ã¶æ $9.99
1 幎$99.99 $49.99
$4/ã¶æ
ã®ã¿è³Œèªãã WegRy Roetes wat Roep
ãã®å·ãè³Œå ¥ $4.99
ãã®åé¡ã§
6 Epiese reise deur Namibië. 10 puik hindernisbane in Suid-Afrika. BOTSWANA- Die wye vlaktes van die Sentraal-Kalahari.
WegRy Roetes wat Roep Magazine Description:
åºç瀟: Media24
ã«ããŽãªãŒ: Automotive
èšèª: Afrikaans
çºè¡é »åºŠ: One Time
WegRy se 2013-tydskrif is ân 128 bladsy lange kaartgids, wat gegrond is op die 24 roetes wat saam die tydskrif verskyn het as die Roetes wat Roep-reeks. Hierdie toeganklike, beskostigbare bestemmings wat op heelwat mense se 4x4-wenslys is, sluit van Suider-Afrika se beste agterpaaie in.
Die omvattende besprekings sal ân uitbreiding wees van die oorspronklike roetes wat die afgelope drie jaar verskyn het. By elke roete verskyn ân volledige kaart, bespreking van die roete, raad oor wat jy kan verwag, wanneer om te gaan en blyplek â dis eintlik alles wat jy sal nodig hê om jou toer te beplan. By elke roete verskyn ook een of meer roetevoorstelle.
- ãã€ã§ããã£ã³ã»ã«OK [ å¥çŽäžèŠ ]
- ããžã¿ã«ã®ã¿