Kamp en Karavaan - June 2019Add to Favorites

Kamp en Karavaan - June 2019Add to Favorites

Få ubegrenset med Magzter GOLD

Les Kamp en Karavaan og 9,000+ andre magasiner og aviser med bare ett abonnement  Se katalog

1 Måned $9.99

1 År$99.99

$8/måned

(OR)

Abonner kun på Kamp en Karavaan

Kjøp denne utgaven $1.99

Subscription plans are currently unavailable for this magazine. If you are a Magzter GOLD user, you can read all the back issues with your subscription. If you are not a Magzter GOLD user, you can purchase the back issues and read them.

Gave Kamp en Karavaan

I denne utgaven

ONS KAMP IN DIE LUUKSE GRAY Julle het al heelwat gesien en gelees oor die luukse
karvaan deur Custom Campers, maar dit was nog
net in die fabriek of by 'n skou. Nou het ons dit in sy "natuurlik habitat" ervaar! Richard van Ryneveld gaan kamp in die Gray, en vertel ons meer oor hoe dit is om te reis met hierdie ongelooflike huis-op-wiele!, RIEBEEK-VALLEI, WES-KAAP Stuart Reichardt gaan kamp by Fish Eagle River Lodge, en gebruik die oord as 'n basis om die Riebeekvallei te verken. Wyn, olywe, kuns, musiek en selfs spookstories... dit is wat jy kan verwag in die area rondom twee van Sid-Afrika se oudste dorpies...

Kamp en Karavaan Magazine Description:

UtgiverCaravan Publications

KategoriTravel

SpråkAfrikaans

FrekvensMonthly

Kamp & Karavaan is die enigste tydskrif in Suid-Afrika wat spesialiseer in artikels oor woonwaens, sleepwaens, ryhuise en kampering.
Die tydskrif is die Afrikaanse weergawe van Caravan & Outdoor Life, wat al vir meer as 50 jaar ‘n gunsteling is onder buitelug-liefhebbers.
Kamp & Karavaan is propvol nuus oor woonwaens, boswaens en die karavaanbedryf, resensies van kampeerterreine en vakansie-oorde, reis-artikels, sleepvoertuig toetse, tegniese artikels, en alles en nog meer van kamplewe!

  • cancel anytimeKanseller når som helst [ Ingen binding ]
  • digital onlyKun digitalt
MAGZTER I PRESSEN:Se alt