Kamp en Karavaan - August 2019Add to Favorites

Kamp en Karavaan - August 2019Add to Favorites

Få ubegrenset med Magzter GOLD

Les Kamp en Karavaan og 9,000+ andre magasiner og aviser med bare ett abonnement  Se katalog

1 Måned $9.99

1 År$99.99

$8/måned

(OR)

Abonner kun på Kamp en Karavaan

Kjøp denne utgaven $1.99

Subscription plans are currently unavailable for this magazine. If you are a Magzter GOLD user, you can read all the back issues with your subscription. If you are not a Magzter GOLD user, you can purchase the back issues and read them.

Gave Kamp en Karavaan

I denne utgaven

SHERPA WANDERER: Die prototipe van die jongste toevoeging tot die
Sherpa-familie is teen die einde van 2018 vervaardig.
Die 4-slaapplek- Wanderer-veldkaravaan het weke
van toetsing ondergaan, en is nou reg vir avontuur, ALL IN CARAVANNING, CHINA: Motorhome-World het onlangs hul eerste
Discoverer Xtreme-modelle na China uitgevoer.
Besturende direkteur, Dennis Bouwers, kies koers
na die All In Caravanning-skou in Beijing waar
sy ryhuise bekend-gestel is, en kyk ook na die
buitelewebedryf in China...

Kamp en Karavaan Magazine Description:

UtgiverCaravan Publications

KategoriTravel

SpråkAfrikaans

FrekvensMonthly

Kamp & Karavaan is die enigste tydskrif in Suid-Afrika wat spesialiseer in artikels oor woonwaens, sleepwaens, ryhuise en kampering.
Die tydskrif is die Afrikaanse weergawe van Caravan & Outdoor Life, wat al vir meer as 50 jaar ‘n gunsteling is onder buitelug-liefhebbers.
Kamp & Karavaan is propvol nuus oor woonwaens, boswaens en die karavaanbedryf, resensies van kampeerterreine en vakansie-oorde, reis-artikels, sleepvoertuig toetse, tegniese artikels, en alles en nog meer van kamplewe!

  • cancel anytimeKanseller når som helst [ Ingen binding ]
  • digital onlyKun digitalt
MAGZTER I PRESSEN:Se alt