LIG - Herfs/Paasfees 2024![Favorilerime ekle Add to Favorites](/static/icons/filled.svg)
![](/static/icons/sharenew.svg)
LIG - Herfs/Paasfees 2024![Favorilerime ekle Add to Favorites](/static/icons/filled.svg)
![](/static/icons/sharenew.svg)
Magzter Gold ile Sınırsız Kullan
Tek bir abonelikle LIG ile 9,000 + diğer dergileri ve gazeteleri okuyun kataloğu görüntüle
1 ay $9.99
1 Yıl$99.99 $49.99
$4/ay
Sadece abone ol LIG
1 Yıl $11.99
bu sayıyı satın al $2.99
Bu konuda
In hierdie uitgawe herinner ons jou om die lewe te vier, en ‘n lint om elke mylpaal – groot en klein – te bind.
Ons gesels met Hélène Truter – aktrise, skrywer en entrepreneur. En vind uit dat sy veel meer as “Antie Poppie” is.
Ons vertel die aangrypende getuienis van ‘n man wat vertel hoe hy ‘n geveg tussen Lig en Duisternis oorleef het. Ons kuier ook by ‘n ma wat vertel hoe die verlange elke dag daar is nadat haar kind verongeluk.
Ons gaan na Jesus se kruis en vind uit waarom dankbaarheid daar begin. LiG vertel ook wat die Bybel oor engele sê.
Kry brandstof vir jou kind se verbeeldingsvlugte, en lees oor hoe sosiale media jou kind beïnvloed.
LiG – vir jou en jou mense.
LIG Magazine Description:
Yayıncı: Bible Media
kategori: Religious & Spiritual
Dil: Afrikaans
Sıklık: Quarterly
LiG is 'n praktiese gesins- en geloofsgids met Christelike inhoud wat verryk en inspireer. Dit is ’n asemskep-plek vir elke Christenouer. Deur mense se stories te vertel en praktiese raad te gee, inspireer, bemoedig en bring ons hoop. Ons stap saam op jou geloofsreis. Ons gee raad vir ouers, huwelike en almal wat in hulle geloof wil groei. LiG – vir jou en jou mense.
İstediğin Zaman İptal Et [ Taahhüt yok ]
Sadece Dijital