LIG - Somer/Kersfees 2021![Favorilerime ekle Add to Favorites](/static/icons/filled.svg)
![](/static/icons/sharenew.svg)
LIG - Somer/Kersfees 2021![Favorilerime ekle Add to Favorites](/static/icons/filled.svg)
![](/static/icons/sharenew.svg)
Magzter Gold ile Sınırsız Kullan
Tek bir abonelikle LIG ile 9,000 + diğer dergileri ve gazeteleri okuyun kataloğu görüntüle
1 ay $9.99
1 Yıl$99.99 $49.99
$4/ay
Sadece abone ol LIG
1 Yıl $11.99
bu sayıyı satın al $2.99
Bu konuda
In LiG se Kersfees 2021-uitgawe kuier ons by die mooie Clare van Mooimaak. Ons leer vir Tatjana Schoenmaker ken, die swemmer met die goue hart vir God.
Ons gee planeetvriendelike idees vir geskenke, gee raad vir hoe om oor te begin as jou kind 'n swak akademiese jaar gehad het en steek kers op by ouers wat die seer van kinders wat emigreer 'n bietjie minder kon maak.
LiG - vir jou en jou mense.
LIG Magazine Description:
Yayıncı: Bible Media
kategori: Religious & Spiritual
Dil: Afrikaans
Sıklık: Quarterly
LiG is 'n praktiese gesins- en geloofsgids met Christelike inhoud wat verryk en inspireer. Dit is ’n asemskep-plek vir elke Christenouer. Deur mense se stories te vertel en praktiese raad te gee, inspireer, bemoedig en bring ons hoop. Ons stap saam op jou geloofsreis. Ons gee raad vir ouers, huwelike en almal wat in hulle geloof wil groei. LiG – vir jou en jou mense.
İstediğin Zaman İptal Et [ Taahhüt yok ]
Sadece Dijital