weg! Namibië - 2020Add to Favorites

weg! Namibië - 2020Add to Favorites

Magzter Gold ile Sınırsız Kullan

Tek bir abonelikle weg! Namibië ile 9,000 + diğer dergileri ve gazeteleri okuyun   kataloğu görüntüle

1 ay $9.99

1 Yıl$99.99

$8/ay

(OR)

Sadece abone ol weg! Namibië

1 Yıl $2.99

bu sayıyı satın al $2.99

Hediye weg! Namibië

7-Day No Questions Asked Refund7-Day No Questions
Asked Refund Policy

 ⓘ

Digital Subscription.Instant Access.

Dijital Abonelik
Anında erişim

Verified Secure Payment

Doğrulanmış Güvenli
Ödeme

Bu konuda

Toer saam met Toast Coetzer van Noordoewer tot by Katima Mulilo. Vier vroue anderkant 60 reis kamp-kamp deur die suide. Jy kan tot op Terracebaai in die Skedelkusnasionale park ry in ’n gewone motor.

weg! Namibië Magazine Description:

YayıncıMedia24

kategoriEntertainment

DilAfrikaans

SıklıkYearly

Ons jaarlikse Namibië-gids is al ’n instelling vir liefhebbers van die dorsland! Die akkommodasiegids is vanjaar groter as ooit tevore: meer as 200 plekke van die verste hoek van die Caprivi tot Oranjemund in die suide word gelys. Hierdie jaar se artikels sluit in ’n Namibwoestyn 4×4-toer, ’n opsomming van die beste restaurante in Swakopmund en Walvisbaai, die dinge wat gebeur by die Grootfonteinskou (min of meer enigiets…) en wat om te doen in Windhoek. Daar’s ook reisdagboeke van o.a. ’n groep visvangvriende teen die Skedelkus noord van Henties, twee vriende wat motorfietsry deur die wilde noorde van die land, ’n jong paartjie wat kaalvoet (!) duimgooi van Sossus na Outjo en twee ouer egpare wat Damaraland,Kaokoland en Etosha makmaak op hul eie manier. Ons gee jou ook ’n rugsakpaklys vir die Visriviercanyonstaproete,en ons gesels met van Namibië se kleurvolste karakters, van lodge-eienaars en radiopersoonlikhede tot grafittikunstenaars en duingoggakenners.

  • cancel anytimeİstediğin Zaman İptal Et [ Taahhüt yok ]
  • digital onlySadece Dijital
BASINDA MAGZTER:Tümünü görüntüle