weg! Namibië - 2021Add to Favorites

weg! Namibië - 2021Add to Favorites

Magzter Gold ile Sınırsız Kullan

Tek bir abonelikle weg! Namibië ile 9,000 + diğer dergileri ve gazeteleri okuyun   kataloğu görüntüle

1 ay $9.99

1 Yıl$99.99 $49.99

$4/ay

Kaydet 50%
Hurry, Offer Ends in 15 Days
(OR)

Sadece abone ol weg! Namibië

1 Yıl $2.99

bu sayıyı satın al $2.99

Hediye weg! Namibië

7-Day No Questions Asked Refund7-Day No Questions
Asked Refund Policy

 ⓘ

Digital Subscription.Instant Access.

Dijital Abonelik
Anında erişim

Verified Secure Payment

Doğrulanmış Güvenli
Ödeme

Bu konuda

In hierdie uitgawe van Weg! Namibië: 260+ Bly- en kampplekke; Puik Roetes - Stuur groete van pas tot pas in die Khomas Hochland, Ry toer-toer om die Tirasberg; Damaraland - Waai vir ’n woestynolifant, kruie deur ’n krater en dryf in die Dooiesee; Brandberg - Sny ’n lyn na Namibië se hoogste kruin; Kom Kuier! - Die land wag met oop arms; Fotostorie - Skedelbaai: Só lyk ’n wêreldberoemde brander en Lekker lees! - Hoe om nié die Vis te stap nie.

weg! Namibië Magazine Description:

YayıncıMedia24

kategoriEntertainment

DilAfrikaans

SıklıkYearly

Ons jaarlikse Namibië-gids is al ’n instelling vir liefhebbers van die dorsland! Die akkommodasiegids is vanjaar groter as ooit tevore: meer as 200 plekke van die verste hoek van die Caprivi tot Oranjemund in die suide word gelys. Hierdie jaar se artikels sluit in ’n Namibwoestyn 4×4-toer, ’n opsomming van die beste restaurante in Swakopmund en Walvisbaai, die dinge wat gebeur by die Grootfonteinskou (min of meer enigiets…) en wat om te doen in Windhoek. Daar’s ook reisdagboeke van o.a. ’n groep visvangvriende teen die Skedelkus noord van Henties, twee vriende wat motorfietsry deur die wilde noorde van die land, ’n jong paartjie wat kaalvoet (!) duimgooi van Sossus na Outjo en twee ouer egpare wat Damaraland,Kaokoland en Etosha makmaak op hul eie manier. Ons gee jou ook ’n rugsakpaklys vir die Visriviercanyonstaproete,en ons gesels met van Namibië se kleurvolste karakters, van lodge-eienaars en radiopersoonlikhede tot grafittikunstenaars en duingoggakenners.

  • cancel anytimeİstediğin Zaman İptal Et [ Taahhüt yok ]
  • digital onlySadece Dijital