TryGOLD- Free

LIG Magazine Cover - Winter/Pinkster 2025 Edition
Gold Icon

LIG Magazine - Winter/Pinkster 2025Add to Favorites

Go Unlimited with Magzter GOLD

Read LIG along with 9,500+ other magazines & newspapers with just one subscription  View catalog

1 Month $14.99

1 Year$149.99

$12/month

(OR)

Subscribe only to LIG

1 Year $11.99

Buy this issue $2.99

gift iconGift LIG

7-Day No Questions Asked Refund7-Day No Questions
Asked Refund Policy

 ⓘ

Digital Subscription.Instant Access.

Digital Subscription
Instant Access

Verified Secure Payment

Verified Secure
Payment

In this issue

In LiG se Winter/Pinkster-uitgawe verwarm ons inhoud jou hart, siel en verstand. Hykie Berg en vroulief, Gerridene getuig van hulle roeping om mense te help hoop en die herstel wat hulle graag wil bring.

Ons loer in by Greteli de Swardt, wat gemaklik is in haar rol as influencer en ma. En ons leer ken vir Len Muller wat sy geloof sing én leef.

Lees die aangrypende getuienisse van ‘n ma wat totale geheueverlies gehad het ná die geboorte van haar kind. En die ma wie se hart flenters is na haar seun se selfdood as gevolg van boeliegedrag.

Ons gee raad oor hoe om die vriendskap terug in jou huwelik te sit. Wat om te doen wanneer jou tiener se geloof begin wankel, en hoe slaaptydstories toekomstige sukses by jou kind kan kweek.

Lees ook hoe om jou lewe ‘n tikkie stadiger te leef, en waarom dit belangrik is. Ontdek die waarde van die Bybelse vas.

LiG – vir jou en jou mense.

LIG Magazine Description:

Publisher: Bible Media

Category: Religious & Spiritual

Language: Afrikaans

Frequency: Quarterly

LiG is 'n praktiese gesins- en geloofsgids met Christelike inhoud wat verryk en inspireer. Dit is ’n asemskep-plek vir elke Christenouer. Deur mense se stories te vertel en praktiese raad te gee, inspireer, bemoedig en bring ons hoop. Ons stap saam op jou geloofsreis. Ons gee raad vir ouers, huwelike en almal wat in hulle geloof wil groei. LiG – vir jou en jou mense.

  • cancel anytimeCancel Anytime [ No Commitments ]
  • digital onlyDigital Only

We use cookies to provide and improve our services. By using our site, you consent to cookies. Learn more