Veeplaas - April 2024
Veeplaas - April 2024
انطلق بلا حدود مع Magzter GOLD
اقرأ Veeplaas بالإضافة إلى 9,000+ المجلات والصحف الأخرى باشتراك واحد فقط عرض الكتالوج
1 شهر $9.99
1 سنة$99.99 $49.99
$4/ شهر
اشترك فقط في Veeplaas
سنة واحدة $21.99
يحفظ 8%
شراء هذه القضية $1.99
في هذه القضية
Veeplaas se April 2024-uitgawe is die ideale tydskrif om byderhand te hê as jy wetenskaplike aandag aan jou boerdery wil gee. Soos gewoonlik bied hierdie uitgawe ’n verskeidenheid besoekartikels en tegniese boerdery-inligting, én dit bevat ’n spesiale Santa Gertrudis-fokus om die ras se 50 jaar te vier.
Die April-uitgawe fokus ook op voerkrale. Alle aspekte van ’n voerkraal word van naderby beskou: Van siektes tot kalwervoorbereiding, en die oprigting en finansiering van ’n plaasvoerkraal. Ons besoek Weiklip-boerdery se voerkraal buite Potchefstroom en kuier ons by Boshoff Bonsmara se familieboerdery en voerkraal.
Ook in Veeplaas April 2024:
• Ons Santa Gertrudis-fokus fokus op die kenmerke, produksie en voordele van hierdie ras.
• Lees meer oor omgewingskriminologie en veediefstal.
• Vind uit hoe om biologie in graanboerdery te benut.
• Ontmoet die MPO/Nedbank 2023-rentmeester, Neil Wilke.
• Lees meer oor strategieë om kalwers vir die voerkraal voor te berei (backgrounding).
• Ontmoet Coco Boerdery se bekroonde Limousin-bul.
• Kry advies oor hoe om ’n plaasvoerkraal op jou plaas te begin.
• Vind meer uit oor die beginsels van ’n suksesvolle skaapvoerkraal.
• Lees oor vitamien A-tekorte en die belangrike funksies van spoorminerale.
Veeplaas Magazine Description:
الناشر: Plaas Media
فئة: Business
لغة: Afrikaans
تكرار: Monthly
Veeplaas is diè tydskrif vir die veeboer. Veeplaas is 'n veekundige vaktydskrif wat na landbou kyk deur die oë van die veeboer. Die tydskrif fokus op dit wat die veeboer se sak raak en bly weg van politiek. Of jy nou 'n beesboer, skaapboer, bokboer, wolboer, melkboer of wildboer is - ons is die tydskrif vir jou!
- إلغاء في أي وقت [ لا التزامات ]
- رقمي فقط