試す - 無料

Veeplaas - April 2024

filled-star
Veeplaas

Magzter GOLDで無制限に

読む Veeplaas 9,500以上の雑誌や新聞を1回の定期購読で購読できます  

カタログを見る

1ヶ月

$14.99

1年

$149.99

$12/month

(OR)

Veeplaasのみを購読する

この号を購入: April 2024

April 2024 から始まる 1 号

April 2024 から始まる 12 号

この号を購入する

$1.99

1年

$21.99

Save 8%

Please choose your subscription plan

いつでもキャンセルできます。

(義務なし) ⓘ

定期購読にご満足いただけない場合は、定期購読開始日から 7 日以内に help@magzter.com までメールをお送りいただければ、全額返金いたします。質問は一切ありません。お約束します! (注: 単号購入には適用されません)

デジタルサブスクリプション

即時アクセス ⓘ

今すぐ購読すると、Magzter の Web サイト、iOS、Android、Amazon アプリですぐに読み始めることができます。

安全性を確認済み

支払い ⓘ

Magzter は Authorize.Net の認定販売業者です。詳細はこちら

この号では

Veeplaas se April 2024-uitgawe is die ideale tydskrif om byderhand te hê as jy wetenskaplike aandag aan jou boerdery wil gee. Soos gewoonlik bied hierdie uitgawe ’n verskeidenheid besoekartikels en tegniese boerdery-inligting, én dit bevat ’n spesiale Santa Gertrudis-fokus om die ras se 50 jaar te vier.
Die April-uitgawe fokus ook op voerkrale. Alle aspekte van ’n voerkraal word van naderby beskou: Van siektes tot kalwervoorbereiding, en die oprigting en finansiering van ’n plaasvoerkraal. Ons besoek Weiklip-boerdery se voerkraal buite Potchefstroom en kuier ons by Boshoff Bonsmara se familieboerdery en voerkraal.
Ook in Veeplaas April 2024: • Ons Santa Gertrudis-fokus fokus op die kenmerke, produksie en voordele van hierdie ras. • Lees meer oor omgewingskriminologie en veediefstal. • Vind uit hoe om biologie in graanboerdery te benut. • Ontmoet die MPO/Nedbank 2023-rentmeester, Neil Wilke. • Lees meer oor strategieë om kalwers vir die voerkraal voor te berei (backgrounding). • Ontmoet Coco Boerdery se bekroonde Limousin-bul. • Kry advies oor hoe om ’n plaasvoerkraal op jou plaas te begin. • Vind meer uit oor die beginsels van ’n suksesvolle skaapvoerkraal. • Lees oor vitamien A-tekorte en die belangrike funksies van spoorminerale.

Veeplaas Description:

Veeplaas is diè tydskrif vir die veeboer. Veeplaas is 'n veekundige vaktydskrif wat na landbou kyk deur die oë van die veeboer. Die tydskrif fokus op dit wat die veeboer se sak raak en bly weg van politiek. Of jy nou 'n beesboer, skaapboer, bokboer, wolboer, melkboer of wildboer is - ons is die tydskrif vir jou!

Recent Issues

Related MAGAZINES

人気カテゴリー