LIG - Lente/Koninkryk 2022
LIG - Lente/Koninkryk 2022
Magzter GOLDã§èªã¿æŸé¡ãå©çšãã
1 åã®è³Œèªã§ LIG ãš 9,000 ããã³ãã®ä»ã®éèªãæ°èãèªãããšãã§ããŸã  ã«ã¿ãã°ãèŠã
1 ã¶æ $9.99
1 幎$99.99 $49.99
$4/ã¶æ
ã®ã¿è³Œèªãã LIG
1幎 $11.99
ãã®å·ãè³Œå ¥ $2.99
ãã®åé¡ã§
In LiG se lente-uitgawe praat die gewilde Juanita du Plessis openlik oor haar swaarkry tydens die koronaviruspandemie, en oor nuwe planne. Ons verstom ons oor die legio geleenthede wat ân gewone groentetuin aan ouers bied om hul verhouding met hul jong kinders te verdiep. En dat dramalesse ân kosbare geskenk aan ân kind is. Ons ontdek ook dat dit nie so sleg is om die ooievaar te laat wag nie.
LIG Magazine Description:
åºç瀟: Bible Media
ã«ããŽãªãŒ: Religious & Spiritual
èšèª: Afrikaans
çºè¡é »åºŠ: Quarterly
LiG is 'n praktiese gesins- en geloofsgids met Christelike inhoud wat verryk en inspireer. Dit is ân asemskep-plek vir elke Christenouer. Deur mense se stories te vertel en praktiese raad te gee, inspireer, bemoedig en bring ons hoop. Ons stap saam op jou geloofsreis. Ons gee raad vir ouers, huwelike en almal wat in hulle geloof wil groei. LiG â vir jou en jou mense.
- ãã€ã§ããã£ã³ã»ã«OK [ å¥çŽäžèŠ ]
- ããžã¿ã«ã®ã¿