LIG - Winter/Pinkster 2022Add to Favorites

LIG - Winter/Pinkster 2022Add to Favorites

Magzter GOLDで読み攟題を利甚する

1 回の賌読で LIG ず 9,000 およびその他の雑誌や新聞を読むこずができたす  カタログを芋る

1 ヶ月 $9.99

1 幎$99.99

$8/ヶ月

(OR)

のみ賌読する LIG

1幎$11.99 $7.99

The Fourth of July Special Sale - 保存 30%
Hurry! Sale ends on July 6, 2024

この号を賌入 $2.99

ギフト LIG

7-Day No Questions Asked Refund7-Day No Questions
Asked Refund Policy

 ⓘ

Digital Subscription.Instant Access.

Digital Subscription
Instant Access

ⓘ

Verified Secure Payment

怜蚌枈み安党
支払い

ⓘ

この問題で

Ons kuier by ma en dogter, Elsabé en Roeline Daneel, en vind ‘n goue band van vriendskap wat dié twee aan mekaar verbind.
In LiG se Winteruitgawe vertel ons ook gewone mense se stories: Wilmien Davin ‘n oorlewende van die Kalahari-brand vertel hoe God haar mettertyd help om weer te lééf! En ‘n sendeling in Oekraïne vertel haar verhaal uit die oorlogsone.
Maak ‘n nuwe emmerskoplys, en groei geestelik! Vind uit hoe om dr Google reg te gebruik, en help jou kind só om ‘n lewe sonder maskers aan te pak.
Vind ook heerlike koesterkos-resepte vir die winter, maklike handwerkprojekte en ‘n mooi hekelpatroon in ons jongste uitgawe!

LIG Magazine Description:

出版瀟: Bible Media

カテゎリヌ: Religious & Spiritual

蚀語: Afrikaans

発行頻床: Quarterly

LiG is 'n praktiese gesins- en geloofsgids met Christelike inhoud wat verryk en inspireer. Dit is ’n asemskep-plek vir elke Christenouer. Deur mense se stories te vertel en praktiese raad te gee, inspireer, bemoedig en bring ons hoop. Ons stap saam op jou geloofsreis. Ons gee raad vir ouers, huwelike en almal wat in hulle geloof wil groei. LiG – vir jou en jou mense.

  • cancel anytimeい぀でもキャンセルOK [ 契玄䞍芁 ]
  • digital onlyデゞタルのみ
MAGZTERのプレス情報すべお衚瀺