詊すGOLD- Free

LIG  Cover - Herfs/Paasfees 2025 Edition
Gold Icon

LIG - Lente/Koninkryk 2023Add to Favorites

Magzter GOLDで読み攟題を利甚する

1 回の賌読で LIG ず 9,000 およびその他の雑誌や新聞を読むこずができたす  ã‚«ã‚¿ãƒ­ã‚°ã‚’芋る

1 ヶ月 $14.99

1 幎$149.99

$12/ヶ月

(OR)

のみ賌読する LIG

1幎$11.99 $7.99

International Women's Day Sale - 保存 30%
Hurry! Sale ends on March 10, 2025

この号を賌入 $2.99

ギフト LIG

7-Day No Questions Asked Refund7-Day No Questions
Asked Refund Policy

 â“˜

Digital Subscription.Instant Access.

デゞタル賌読。
むンスタントアクセス。

ⓘ

Verified Secure Payment

怜蚌枈み安党
支払い

ⓘ

この問題で

In LiG se lente-uitgawe vertel ons die lewenstories van merkwaardige mense en word daardeur geïnspireer:
• “My kinders serf saam – slegs God bring vrede,” vertel ma.
• “Jy kan in jou moeilike omstandighede groei,” sê blinde vrou.
• Haar weduwee-pad: van Godverlate na dankbaar.

Dana Snyman vertel van sy reis om antwoorde op geloofsvrae te vind. En RSG-omroeper, Christelle Webb-Joubert getuig: “In die hemel sal ek weer sien en my Lukas sal praat.”

Lees ook wat die suksesresep van ons voorbladsterre, Daniel en Rolene Strauss is. Kom vind 8 maniere oor hoe om geestelik te groei. En kry ouerskapraad as jou kind jok of as jou kuiken sukkel om die nes te verlaat.

LiG se lente-uitgawe – vol hoop en inspirasie vir jou en jou mense.

LIG Magazine Description:

出版瀟: Bible Media

カテゎリヌ: Religious & Spiritual

蚀語: Afrikaans

発行頻床: Quarterly

LiG is 'n praktiese gesins- en geloofsgids met Christelike inhoud wat verryk en inspireer. Dit is ’n asemskep-plek vir elke Christenouer. Deur mense se stories te vertel en praktiese raad te gee, inspireer, bemoedig en bring ons hoop. Ons stap saam op jou geloofsreis. Ons gee raad vir ouers, huwelike en almal wat in hulle geloof wil groei. LiG – vir jou en jou mense.

  • cancel anytimeい぀でもキャンセルOK [ 契玄䞍芁 ]
  • digital onlyデゞタルのみ

圓サむトではサヌビスの提䟛および改善のためにクッキヌを䜿甚しおいたす。圓サむトを䜿甚するこずにより、クッキヌに同意したこずになりたす。 Learn more