Weg! - Augustus 2020
Weg! - Augustus 2020
Magzter GOLDã§èªã¿æŸé¡ãå©çšãã
1 åã®è³Œèªã§ Weg! ãš 9,000 ããã³ãã®ä»ã®éèªãæ°èãèªãããšãã§ããŸã  ã«ã¿ãã°ãèŠã
1 ã¶æ $9.99
1 幎$99.99 $49.99
$4/ã¶æ
ã®ã¿è³Œèªãã Weg!
1幎 $24.99
ãã®å·ãè³Œå ¥ $2.99
ãã®åé¡ã§
In hierdie uitgawe van Weg: Ontsnap! - Stap die Alikreukelroete van Blombosch tot Stilbaai; Namibië - Ry al langs die Skedelkus tot teen die Kunene; Kos - Mak(like) resepte vir wildsvleis; Boesmanland - Ontmoet die dapper boere van Steinkopf; Chrissiesmeer - 5 lekker blyplekke onder by die vlei (bring vir Pote saam!); Plus - Kinderblad - Als oor Oupa Uil, Rubriek - Só bou jy 'n boomhuis!, Bly hier - Slaap nét buite Pilansberg, Toerusting - Kry lêplek met dÃe tente en Reisjoernaal - Sien papegaaie en tarantulas in die Amasone!
Weg! Magazine Description:
åºç瀟: Media24
ã«ããŽãªãŒ: Travel
èšèª: Afrikaans
çºè¡é »åºŠ: Bi-Monthly
Suid-Afrika se voorste reistydskrif is enige buitelewemens se paspoort tot bekostigbare bestemmings en blyplek in Suidelike-Afrika. Elke uitgawe is volgepak met puik fotoâs en gesaghebbende stories oor interessante mense en plekke (en wat om daar te doen). Kamp, voetslaan, fotografie, toerusting, kos, die langpad, en avontuur is ook deel van Weg se DNS. En omdat ons nie freebies aanvaar nie en self vir alles betaal, weet lesers hulle kan ons inligting vertrou. Of jy wil wegbreek vir die naweek of ân lang vakansie, jou reis begin hier...
- ãã€ã§ããã£ã³ã»ã«OK [ å¥çŽäžèŠ ]
- ããžã¿ã«ã®ã¿