

Weg! - Februarie/Maart 2023

Ga Onbeperkt met Magzter GOLD
Lees Weg! samen met 9,000+ andere tijdschriften & kranten met slechts één abonnement Catalogus bekijken
1 Maand $14.99
1 Jaar$149.99
$12/maand
Abonneer je alleen op Weg!
1 Jaar $24.99
Koop deze editie $2.99
Geef Weg!
In deze editie
In hierdie uitgawe van Weg!: Almal se berg - Stapper? Fotograaf? Gesin op vakansie? - Die Drakensberg bied iets van alles!; Van Port Nolloth na Hondeklipbaai - Ontmoet die Weskus se ware juwele – sy mense!; Kuierkos 6 - “neutvars” resepte!; Hoedspruit - Die Laeveld se wilde kind word mooi groot en Groot-Karoo - Kry jou dosis stilte op ’n vierdag-slenterstap.
Weg! Magazine Description:
Uitgever: Media24
Categorie: Travel
Taal: Afrikaans
Frequentie: Bi-Monthly
Suid-Afrika se voorste reistydskrif is enige buitelewemens se paspoort tot bekostigbare bestemmings en blyplek in Suidelike-Afrika. Elke uitgawe is volgepak met puik foto’s en gesaghebbende stories oor interessante mense en plekke (en wat om daar te doen). Kamp, voetslaan, fotografie, toerusting, kos, die langpad, en avontuur is ook deel van Weg se DNS. En omdat ons nie freebies aanvaar nie en self vir alles betaal, weet lesers hulle kan ons inligting vertrou. Of jy wil wegbreek vir die naweek of ’n lang vakansie, jou reis begin hier...
Op elk moment Annuleren [ Geen Verplichtingen ]
Alleen Digitaal