

Weg! - Augustus/September 2024

Ga Onbeperkt met Magzter GOLD
Lees Weg! samen met 9,000+ andere tijdschriften & kranten met slechts één abonnement Catalogus bekijken
1 Maand $14.99
1 Jaar$149.99
$12/maand
Abonneer je alleen op Weg!
1 Jaar $24.99
Koop deze editie $2.99
Geef Weg!
In deze editie
In hierdie uitgawe van Weg!: Die Richtersveld - Waar wonderwerke nog gebeur; Burchell-reis: Deel 2 - Op soek na Suid-Afrika se eerste swerwers; Nieuwoudtville - Sê dit met blomme; Ezemvelo-natuurreservaat - Gauteng se sakpas Serengeti; Reisjoernaal - ’n Maand in kleurryke Colombia; Bly hier - Slaap in ’n luukse grot by Lady Grey en Stap - Die Drakensberg se nuwe via ferrata!
Weg! Magazine Description:
Uitgever: Media24
Categorie: Travel
Taal: Afrikaans
Frequentie: Bi-Monthly
Suid-Afrika se voorste reistydskrif is enige buitelewemens se paspoort tot bekostigbare bestemmings en blyplek in Suidelike-Afrika. Elke uitgawe is volgepak met puik foto’s en gesaghebbende stories oor interessante mense en plekke (en wat om daar te doen). Kamp, voetslaan, fotografie, toerusting, kos, die langpad, en avontuur is ook deel van Weg se DNS. En omdat ons nie freebies aanvaar nie en self vir alles betaal, weet lesers hulle kan ons inligting vertrou. Of jy wil wegbreek vir die naweek of ’n lang vakansie, jou reis begin hier...
Op elk moment Annuleren [ Geen Verplichtingen ]
Alleen Digitaal