

Weg! - Desember 2023/Januarie 2024

Ga Onbeperkt met Magzter GOLD
Lees Weg! samen met 9,000+ andere tijdschriften & kranten met slechts één abonnement Catalogus bekijken
1 Maand $14.99
1 Jaar$149.99
$12/maand
Abonneer je alleen op Weg!
1 Jaar $24.99
Koop deze editie $2.99
Geef Weg!
In deze editie
In hierdie uitgawe van Weg!: Mosambiek! - 100% avontuur: Toer saam van Punda Maria tot by Inhassoro; Kuierkos - Vang somergees met gemmer!; Tsitsikamma - Stap deur groen ruigtes waar rus is; Weskus - Kuier by Paternoster se sout-van-die-aarde mense en Sederberg - Verken die rotskuns, rooibos en rieldansers van die Agter-Pakhuis.
Weg! Magazine Description:
Uitgever: Media24
Categorie: Travel
Taal: Afrikaans
Frequentie: Bi-Monthly
Suid-Afrika se voorste reistydskrif is enige buitelewemens se paspoort tot bekostigbare bestemmings en blyplek in Suidelike-Afrika. Elke uitgawe is volgepak met puik foto’s en gesaghebbende stories oor interessante mense en plekke (en wat om daar te doen). Kamp, voetslaan, fotografie, toerusting, kos, die langpad, en avontuur is ook deel van Weg se DNS. En omdat ons nie freebies aanvaar nie en self vir alles betaal, weet lesers hulle kan ons inligting vertrou. Of jy wil wegbreek vir die naweek of ’n lang vakansie, jou reis begin hier...
Op elk moment Annuleren [ Geen Verplichtingen ]
Alleen Digitaal