LIG - September 2019
LIG - September 2019
Magzter GOLDで読み放題を利用する
1 回の購読で LIG と 9,000 およびその他の雑誌や新聞を読むことができます カタログを見る
1 ヶ月 $9.99
1 年$99.99 $49.99
$4/ヶ月
のみ購読する LIG
1年$11.99 $7.99
この号を購入 $1.99
この問題で
In LiG se September-uitgawe skep ons nuwe geestelike asem! Ons gee raad as Bybellees en bid bloot roetine raak, en vra: Wie definieer jou – jou beroep, jou vriende of Jesus?
Pascal Pienaar vertel van haar wêreldreise, haar Christenskap en hoe haar siel heerlik dans! En Jannie du Toit, geliefde en geseënde troebadoer vertel dat sy lewe sy lied is.
'n Ouma en Oupa van Port Elizabeth gesels oor hulle aktivisme teen plastiek. En 'n afgetrede paartjie beskryf hulle doenigheid met die kerk se kompos, kool en kospakkies.
Vir ouers gee ons raad: As regverdig-wees 'n kopseer is, en as jou kind weier om te deel.
Meneer en Mevrou, ons gee wenke oor bedsake – en 11 maniere om jou vrou te bemin.
LIG Magazine Description:
出版社: Bible Media
カテゴリー: Religious & Spiritual
言語: Afrikaans
発行頻度: Quarterly
LiG is 'n praktiese gesins- en geloofsgids met Christelike inhoud wat verryk en inspireer. Dit is ’n asemskep-plek vir elke Christenouer. Deur mense se stories te vertel en praktiese raad te gee, inspireer, bemoedig en bring ons hoop. Ons stap saam op jou geloofsreis. Ons gee raad vir ouers, huwelike en almal wat in hulle geloof wil groei. LiG – vir jou en jou mense.
- いつでもキャンセルOK [ 契約不要 ]
- デジタルのみ