LIG - August 2019
LIG - August 2019
Magzter GOLDã§èªã¿æŸé¡ãå©çšãã
1 åã®è³Œèªã§ LIG ãš 9,000 ããã³ãã®ä»ã®éèªãæ°èãèªãããšãã§ããŸã  ã«ã¿ãã°ãèŠã
1 ã¶æ $9.99
1 幎$99.99
$8/ã¶æ
ã®ã¿è³Œèªãã LIG
1幎 $11.99
ãã®å·ãè³Œå ¥ $0.99
ãã®åé¡ã§
In LiG se Augustus-uitgawe sprankel Rina Hugo, en haar twee kinders, Anri en Riaan, op die voorblad. Rina het pas haar 70ste verjaarsdag gevier.
Die krieketskeidsregter, Marais Erasmus, gesels met ons â sy gesin wen elke keer die loot. En plattelandse vroue vertel hoe hul drome anderkant die dorpsgrense vlerke kry. Lees ook die 10 vat-dit-rustig-wenke om die platteland tot in jou huis te bring.
Ons ondersoek die effek van emigrasie op dié wat agterbly.
Stephan Joubert help ons om âlaat u koninkryk kom ...â beter te verstaan. Ons skryf ook oor die vroue in Jesus se lewe.
Leer jou kind speel-speel van woorde, en gee vir hom ân lewenslange voorsprong. Kry ook raad vir jou huwelik â as jou salaris groter as jou man sân is.
LIG Magazine Description:
åºç瀟: Bible Media
ã«ããŽãªãŒ: Religious & Spiritual
èšèª: Afrikaans
çºè¡é »åºŠ: Quarterly
LiG is 'n praktiese gesins- en geloofsgids met Christelike inhoud wat verryk en inspireer. Dit is ân asemskep-plek vir elke Christenouer. Deur mense se stories te vertel en praktiese raad te gee, inspireer, bemoedig en bring ons hoop. Ons stap saam op jou geloofsreis. Ons gee raad vir ouers, huwelike en almal wat in hulle geloof wil groei. LiG â vir jou en jou mense.
- ãã€ã§ããã£ã³ã»ã«OK [ å¥çŽäžèŠ ]
- ããžã¿ã«ã®ã¿