LIG - November 2019
LIG - November 2019
Magzter GOLDで読み放題を利用する
1 回の購読で LIG と 9,000 およびその他の雑誌や新聞を読むことができます カタログを見る
1 ヶ月 $9.99
1 年$99.99 $49.99
$4/ヶ月
のみ購読する LIG
1年$11.99 $7.99
この号を購入 $1.99
この問題で
In LiG se November-uitgawe vertel Rolene Strauss dat sy weer swanger is, en dat sy glo God het haar gemaak net soos Hy wil hê sy moet wees. Ons gaan kuier by illustreerder Piet Grobler in Portugal, en kry 'n kykie in die dag van die lewe van veelsydige Johrné van Huyssteen.
Ons gesels ook met 'n pa wat aan sy gestremde dogter vryheid gee nadat hy vir haar 'n loopraam gemaak het.
LiG skryf hoe jy die seer van onreg kan verwerk, en gee tien wenke om terug te bons as die lewe jou platslaan. Ons kundiges gee raad as jy in die skadu van 'n narsis leef.
Vir ouers gee ons gee prettige wenke om jou kind van kleure te leer. En ons gee ook raad oor hoe jy jou kind selfvertroue kan leer.
Kom ontdek saam met ons dat die Bybel 'n belofteboek is.
LiG – vir jou en jou mense.
LIG Magazine Description:
出版社: Bible Media
カテゴリー: Religious & Spiritual
言語: Afrikaans
発行頻度: Quarterly
LiG is 'n praktiese gesins- en geloofsgids met Christelike inhoud wat verryk en inspireer. Dit is ’n asemskep-plek vir elke Christenouer. Deur mense se stories te vertel en praktiese raad te gee, inspireer, bemoedig en bring ons hoop. Ons stap saam op jou geloofsreis. Ons gee raad vir ouers, huwelike en almal wat in hulle geloof wil groei. LiG – vir jou en jou mense.
- いつでもキャンセルOK [ 契約不要 ]
- デジタルのみ