LIG - Februarie 2020
LIG - Februarie 2020
Magzter GOLDで読み放題を利用する
1 回の購読で LIG と 9,000 およびその他の雑誌や新聞を読むことができます カタログを見る
1 ヶ月 $9.99
1 年$99.99 $49.99
$4/ヶ月
のみ購読する LIG
1年$11.99 $7.99
この号を購入 $1.99
この問題で
In ons Februarie-uitgawe vertel Riana Nel dat sy weer ma gaan word. Sy sê ook dat sy gereeld by God kerm.
Akteur en pastoor Johan Scholtz inspireer ons om elke dag dankbaar en nederig te leef. En ons vertel die ware verhaal van ‘n vrou wie se man sterf en wie se tweejarige ‘n hartoperasie moes kry – deur dit alles getuig sy hoe God haar dra.
Anna Oberholzer is blind en ‘n fisioterapeut. Sy sê: “Dis hóéveel jy leef terwyl jy op aard is wat saak maak.”
Ons kry raad by kenners oor gesonde grense in die klaskamer: Wenke vir ouers en onderwysers. Ons gee ook raad oor hoe om vir jou kind te bid wat die pad byster geraak het.
Die eerste aflewering van ons reeks oor onvrugbaarheid begin in ons jongste uitgawe.
LiG – vir jou en jou mense.
LIG Magazine Description:
出版社: Bible Media
カテゴリー: Religious & Spiritual
言語: Afrikaans
発行頻度: Quarterly
LiG is 'n praktiese gesins- en geloofsgids met Christelike inhoud wat verryk en inspireer. Dit is ’n asemskep-plek vir elke Christenouer. Deur mense se stories te vertel en praktiese raad te gee, inspireer, bemoedig en bring ons hoop. Ons stap saam op jou geloofsreis. Ons gee raad vir ouers, huwelike en almal wat in hulle geloof wil groei. LiG – vir jou en jou mense.
- いつでもキャンセルOK [ 契約不要 ]
- デジタルのみ