LIG - Maart 2020Add to Favorites

LIG - Maart 2020Add to Favorites

Magzter GOLDで読み放題を利用する

1 回の購読で LIG と 9,000 およびその他の雑誌や新聞を読むことができます  カタログを見る

1 ヶ月 $9.99

1 $99.99 $49.99

$4/ヶ月

保存 50%
Hurry, Offer Ends in 14 Days
(OR)

のみ購読する LIG

1年 $11.99

この号を購入 $1.99

ギフト LIG

7-Day No Questions Asked Refund7-Day No Questions
Asked Refund Policy

 ⓘ

Digital Subscription.Instant Access.

デジタル購読。
インスタントアクセス。

Verified Secure Payment

検証済み安全
支払い

この問題で

In LiG se Maart-uitgawe gaan ons op ‘n pelgrimsreis. Ons gesels met mense wat onderskeie pelgrimsroetes onderneem het – “dit was fisies swaar, maar geestelik lig”. Ons ontdek ook dat God vir gelowiges ‘n pelgrimsperspektief gee.
Op die voorblad is Nadia Valvekens wat vertel hoe haar siel nou blom! Rugbyspeler Schalk Brits dink terug aan die Wêreldbeker, en vertel dat liefde ‘n mens se grootste wapen is.
LiG gee raad oor hoe om weer met jou tiener te “connect”. Lees ook van ‘n Ouma en kleinkind se spanpoging om disleksie te oorwin.
Ons besef ook weer dat die klein dingetjies in jou huwelik die grootste is.
Kry maklike, heerlike resepte in ons Maart-uitgawe. En ‘n patroon vir ‘n mooi tjalie.
LiG – vir jou en jou mense.

LIG Magazine Description:

出版社Bible Media

カテゴリーReligious & Spiritual

言語Afrikaans

発行頻度Quarterly

LiG is 'n praktiese gesins- en geloofsgids met Christelike inhoud wat verryk en inspireer. Dit is ’n asemskep-plek vir elke Christenouer. Deur mense se stories te vertel en praktiese raad te gee, inspireer, bemoedig en bring ons hoop. Ons stap saam op jou geloofsreis. Ons gee raad vir ouers, huwelike en almal wat in hulle geloof wil groei. LiG – vir jou en jou mense.

  • cancel anytimeいつでもキャンセルOK [ 契約不要 ]
  • digital onlyデジタルのみ
MAGZTERのプレス情報:すべて表示