LIG - July 2020
LIG - July 2020
Magzter GOLDã§èªã¿æŸé¡ãå©çšãã
1 åã®è³Œèªã§ LIG ãš 9,000 ããã³ãã®ä»ã®éèªãæ°èãèªãããšãã§ããŸã  ã«ã¿ãã°ãèŠã
1 ã¶æ $9.99
1 幎$99.99
$8/ã¶æ
ã®ã¿è³Œèªãã LIG
1幎 $11.99
ãã®å·ãè³Œå ¥ $1.99
ãã®åé¡ã§
In LiG se Julie-uitgawe ontmoet jy op élke bladsy mense wat jou opnuut hoop gee.
Ons voorbladvrou, Sonja Herholdt, sê sy probeer ân wonderwerk in die alledaagse van die Covid-19-pandemie sien. Ook dat sy altyd opkyk na God vir haar krag. En dat sy glo dat die vuur waardeur ons nou gaan, ons nie sal skroei nie.
Dan is daar Ina Potgieter. Haar seun, sy vrou en hul tweejarige dogtertjie is tien jaar gelede wreedaardig op hul Vrystaatse plaas vermoor. Ina kon die ondenkbare regkry: Sy het die moordenaars vergewe. Sy vertel: âDie Here is nie net mÃœ Verlosser nie; Hy is ook daardie ses misdadigers se Verlosser. God het ân passie vir siele, en ons is sy medewerkers. As ek wil vergeld, staan ek nie onder God se gesag nie; dan is ék die gesag.â
'God is jou eerste afspraak' vertel ân Boer soek 'n vrou-deelnemer na lang alleenpad.
Kry raad hoe om tienerdepressie raak te sien sodat jy betyds kan ingryp.
Lees ook oor hoe mense regoor Suid-Afrika nuut oor kerkwees dink. Ãns is kerk, nie die gebou nie.
LIG Magazine Description:
åºç瀟: Bible Media
ã«ããŽãªãŒ: Religious & Spiritual
èšèª: Afrikaans
çºè¡é »åºŠ: Quarterly
LiG is 'n praktiese gesins- en geloofsgids met Christelike inhoud wat verryk en inspireer. Dit is ân asemskep-plek vir elke Christenouer. Deur mense se stories te vertel en praktiese raad te gee, inspireer, bemoedig en bring ons hoop. Ons stap saam op jou geloofsreis. Ons gee raad vir ouers, huwelike en almal wat in hulle geloof wil groei. LiG â vir jou en jou mense.
- ãã€ã§ããã£ã³ã»ã«OK [ å¥çŽäžèŠ ]
- ããžã¿ã«ã®ã¿