

Weg! - Julie 2013

Ga Onbeperkt met Magzter GOLD
Lees Weg! samen met 9,000+ andere tijdschriften & kranten met slechts één abonnement Catalogus bekijken
1 Maand $14.99
1 Jaar$149.99
$12/maand
Abonneer je alleen op Weg!
1 Jaar $24.99
Koop deze editie $1.99
Geef Weg!
In deze editie
Beaverlac in die Winterhoekberg het alles wat jy in ’n kampplek soek: ’n lekker swempoel, viswaters en hope gras en skadu.
Die Marievalevoëlreservaat, sowat 5 km noordoos van Nigel, is onmiskenbaar Oos-Rands, maar hier’s meer as 300
spesies.
Wat het geword van die Royals en die Masonics, die plattelandse hotelle van ouds? Willem van der Berg het gaan inklok op dié klein dorpies.
Weg! Magazine Description:
Uitgever: Media24
Categorie: Travel
Taal: Afrikaans
Frequentie: Bi-Monthly
Suid-Afrika se voorste reistydskrif is enige buitelewemens se paspoort tot bekostigbare bestemmings en blyplek in Suidelike-Afrika. Elke uitgawe is volgepak met puik foto’s en gesaghebbende stories oor interessante mense en plekke (en wat om daar te doen). Kamp, voetslaan, fotografie, toerusting, kos, die langpad, en avontuur is ook deel van Weg se DNS. En omdat ons nie freebies aanvaar nie en self vir alles betaal, weet lesers hulle kan ons inligting vertrou. Of jy wil wegbreek vir die naweek of ’n lang vakansie, jou reis begin hier...
Op elk moment Annuleren [ Geen Verplichtingen ]
Alleen Digitaal