Sarie - September/Oktober 2022Add to Favorites

Sarie - September/Oktober 2022Add to Favorites

Magzter Gold ile Sınırsız Kullan

Tek bir abonelikle Sarie ile 9,000 + diğer dergileri ve gazeteleri okuyun   kataloğu görüntüle

1 ay $9.99

1 Yıl$99.99

$8/ay

(OR)

Sadece abone ol Sarie

1 Yıl $13.99

Kaydet 22%

bu sayıyı satın al $2.99

Hediye Sarie

7-Day No Questions Asked Refund7-Day No Questions
Asked Refund Policy

 ⓘ

Digital Subscription.Instant Access.

Dijital Abonelik
Anında erişim

Verified Secure Payment

Doğrulanmış Güvenli
Ödeme

Bu konuda

In hierdie uitgawe van Sarie: SA gehore sit reg vir nuwe seisoen - Die kunste glimlag weer - Nadia, Amalia, Ewan - ‘Op nog 10 j. vir Bravo!’; Mode en Mooi - Ballerina-dogter van oud-Bok wys lente se style; Jou hare – moenie daai krulle tem; Ons bekendes - ‘Wêreld wag nie!’ sê dinamiese Tracey Lange; 7de Laan se Marko nou ’n regte MacGyver; Lang-covid en die vele dilemmas - 100 miljoen ly, en meeste is vroue; My Storie - ‘Geskenk van vriendin red my baba se lewe’ en Verhoudings - Pasop! Sy krummels aandag ’n pad na net mooi nêrens.

Sarie Magazine Description:

YayıncıMedia24

kategoriWomen's Interest

DilAfrikaans

SıklıkBi-Monthly

SARIE is die voorkeur-glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika met ‘n moderne wêreldbeskouiing. SARIE is ‘n intieme deel van haar lewe en ‘n ware voortsetting van haar leefstyl. Maand ná maand vertel die tydskrif tipies Suid-Afrikaanse stories wat haar altyd goed laat voel oor haarself en haar wêreld. Dis na SARIE dat sy haar wend vir kernoplossings en vertroude geselsies. Dis waar sy haar spesiale inspirasie vind.

  • cancel anytimeİstediğin Zaman İptal Et [ Taahhüt yok ]
  • digital onlySadece Dijital
BASINDA MAGZTER:Tümünü görüntüle